Al hanteer adj. pres. Cyril Ramaphosa die kwessie hoe diskreet, gaan die kwessie van grondgryp sonder vergoeding hom aan die hakskene begin hap. Boonop is die voorste opstokers vir grondgryp van die swakste politici in die land. Dit sou goed wees as van hulle ontslae geraak kan word.
Alles vir Donderdag 1 Februarie 2018
Minister in trane by Life Esidimeni-verhoor
“Toe ek die gesondheidsombudsman se verslag gelees het van hoe mense in bussies ingeboender is en met lakens vasgebind is en behandel is asof hulle beeste by ʼn veiling is…”
Trein ontspoor: Nog oorskot gevind
Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) het aangekondig dat daar nog menslike oorskot gevind is na verlede maand se dodelike treinongeluk buite Kroonstad in die Vrystaat.
Taalgebruik: Dieregeluide
Dieregeluide is werkwoorde wat ingespan word om die geluide wat diere maak te beskryf. Die woorde is dikwels ‘n nabootsing van die klank wat die diere uiter.
Vandag se sportnuus
Die afwagting is groot vir Suid-Afrika se eerste wedstryd in die Eendag-reeks teen Indië wat vandag gespeel word. Die wedstryd begin om 13:00 in Durban en alle kaartjies is uitverkoop.
Omstrede hoof van Eskom weer geskors
Matshela Koko, Eskom se omstrede uitvoerende hoof van kragopwekking, is Woensdag weer deur die kragvoorsiener geskors.
[Foto’s] Trein brand by stasie
Die Durbanse polisie en brandweer het ʼn ondersoek van stapel gestuur nadat twee brande Woensdagaand by treinstasies in die stad uitgebreek het.
Kinders ontvoer: Polisie soek dié man
Die polisie het ʼn identikit saamgestel van een van die drie onbekende mans wat na bewering by ʼn huis naby Witbank ingebreek en twee kinders…
Sal Ramaphosa die finale stap met korrupsie kan neem?
Kan politici wat hulleself aan korrupsie skuldig maak gevang word en nie net gestraf word nie maar ook in die figuurlike buitenste duisternis gewerp word? En dit sluit in of Zuma ook tronkstraf sal uitdien.
1968 – die jaar wat alles verander het
Sekere jare word as waterskeidings gereken waarna niks meer dieselfde is nie en waar ʼn era afgesluit word en ʼn nuwe een begin. 1968, 50 jaar gelede, was ook ʼn waterskeiding.
Gedagte vir die dag: Alle goeie gawes kom uit God se hand!
Hy [God] het in die verlede alle nasies toegelaat om hulle eie koers te gaan, maar tog bekend gemaak dat dit Hy is wat die goeie dinge gee: Hy het vir julle reën van die hemel af gegee en gereelde oeste; Hy het julle volop kos gegee en julle gelukkig gemaak.” (Handelinge 14:15-17)