Agttien lande ding nog mee om die vier oorblywende plekke in 2019 se toernooi om die Wêreldbeker (RWB) noudat Uruguay sy plek verseker het.
Lees meerAlles vir Maandag 5 Februarie 2018
Tuks kry tweede pak, Maties stoomroller Shimlas
Twee goeie, gelykop wedstryde en twee waar die verloorders aanvanklik goed geveg het maar uiteindelik teen sterker spanne moes besgee, het die tweede ronde van die Varsitybekerreeks gekenmerk.
Springbokke vaar beter op wêreldranglys
Skaars is Allister Coetzee ontslaan, of die Springbokke vaar beter op die wêreldranglys.
Glebelands-hostel-moorde: 7 verskyn in hof
Soveel as 17 aanklagte van onder meer moord, poging tot moord en sameswering tot moord staar die sewe verdagtes onder wie ʼn polisieman in die gesig.
ANC-lid geskors ná hy vrou skop tydens betogings by Luthuli-huis
Die ANC in Johannesburg het bevestig dat hy Maandagmiddag een van sy lede geskors het nadat ʼn video van hom die ronde gedoen het waarin hy ʼn vrou buite Luthuli-huis in die Johannesburgse middestad te midde van gewelddadige betogings geskop het.
Militêre veterane betoog oor pensioenvoordele
“Ons het nog geen geld sedert November verlede jaar ontvang nie. Ons werk nie. Ons het niks om van te leef nie. Ek is nou 70 jaar oud en my kinders is ook oud.”
Verdagtes gesoek vir dubbele moord, verskeie rooftogte
Die polisie in die Vrystaat is op soek na vier verdagtes wat na bewering ʼn polisiebeampte “koelbloedig” vermoor het, ʼn tweede man doodgeskiet het en ʼn reeks rooftogte in die provinsie uitgevoer het.
Identikits uitgereik ná stappers in Kaapstad aangeval, beroof is
Die polisie in Muizenberg in die Wes-Kaap het Maandag identikits van twee mans uitgereik wat na bewering verbind kan word met ʼn voorval waartydens vyf mense in die Silwermyn-natuurreservaat op Tafelberg met messe gesteek en beroof is.
5 verhoorafwagtendes ontsnap in aanval op polisievoertuig
Die polisievoertuig is deur ʼn onbekende aantal insittendes van ʼn silwergrys BMW aangeval. Die verdagtes het op die voertuig losgebrand totdat die bestuurder beheer oor die voertuig verloor het.
ToekomsVenster: Nuwe Testament offergawes
Here, baie dankie dat ek die voorreg het om aan U offergawes te kan bring.
Malema vaar uit teen ANC, rassisme en gesondheidsektor
“Ons wekroep dat grond sonder vergoeding onteien moet word, moet in 2018 prakties uitgevoer word.”
Die wêreld in foto’s – 5 Februarie 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Wanderlust: Hoofstuk 1
Mamma het my later opgespoor en, terwyl sy my aan my oor terugsleep, vertel sy my ek is nes my oupa Kammie, want ons twee het die “Wanderlust”. Lees die eerste deel van Koos Greeff se rubrieke, “Wanderlust”.
Foto’s en video: Geweld tydens betogings by Luthuli-huis
Foto’s en beeldmateriaal van die voorval wys onder meer hoe ʼn man ʼn vrou skop terwyl sy op die grond lê.
Wag doodgeskiet ná rowers gesin oorval
Niemand is nog in verband met dié voorval in Aliwal-Noord in hegtenis geneem nie.
Dag Zero: Datum skuif weer; druk op Kapenaars duur voort
Die stad het intussen vlak 6B-waterbeperkings en -tariewe ingestel in ʼn poging om meer water te bespaar.
Padtoets: Puik pakket afgewater met ʼn lustelose enjin
Die Fiat Tipo is ietwat van ʼn frustrasie vir hom, skryf Brendon Staniforth. Daar is egter ʼn weldeurdagte redenasie agter dié argument.
Boek van die maand: ‘Spertyd’ deur Elsa Joubert
Johan Myburg skryf: ‘Spertyd’ is geen handleiding vir die ouderdom nie. Tog sal dit jammer wees as ʼn mens oud word sonder om kennis te neem van dié jongste boek van Elsa Joubert.
Bejaarde vrou deur hond verskeur
ʼn 76-jarige vrou is dood toe sy Maandagoggend deur ʼn groot hond by ʼn huis in Middelburg, Mpumalanga, verskeur is.
‘Zuma speel vir tyd’
Lees hier wat Theo Venter, politieke ontleder van die Noordwes-Universiteit se sakeskool in Potchefstroom, maak van die jongste verwikkelinge rondom pres. Jacob Zuma: