“Ek het al dikwels gewonder oor hoe dit sou voel om ʼn punt te bereik waar ek dit sou oorweeg om my loopbaan af te sluit. Nou weet ek: Dit voel ʼn bietjie senutergend, ʼn bietjie opwindend en ietwat van ʼn verligting.”
Alles vir Dinsdag 6 Februarie 2018
Zuma: Niks ‘spesiaals’ aan vergadering
“Daar is niks ongewoon of buitengewoon aan die vergaderings nie.”
Egpaar met ysterstaaf, panga aangeval
ʼn Egpaar in hul 70’s is Maandagaand in hul huis in Kabega Park in Port Elizabeth met ʼn ysterstaaf en ʼn panga aangeval.
Boek: Maalvleis
Maalvleis is ‘n regte staatmaker – goedkoop en veelsydig. In dié boek deel Karen meer as 100 liplekker maalvleisresepte.
Molefe strafregtelik aangekla
Die klagte is by die Garsfontein-polisiestasie ingedien.
JSE daal skerp
“Die mark het te vinnig op een dag gedaal. Dit kan dalk beleggers ontsenu.”
Wen: ‘Team Zoid’ by die Oude Libertas-teater
Vyf gelukkige Kaapse lesers staan die kans om elkeen ʼn dubbelkaartjie te wen na die opvoering van Karen Zoid se The Voice-span by die Oude Libertas-teater op Valentynsdag.
Omstrede spandokter kry ‘doodsbevel’ vir molestering
Dié vonnis kom nadat meer as 265 vroue die sportdokter oor die afgelope paar maande van molestering beskuldig het. Meer as 200 vroue het die afgelope paar weke “verdoemende getuienis” teen hom gelewer.
Kloof tussen stad en platteland sleg vir Westerse samelewings
Hierdie groot verdeling tussen die liberale stedelike gebiede en die konserwatiewe voorstedelike en landelike gebiede bestaan reeds vir dekades in die VSA en neem eerder in intensiteit toe as af.
Pa skiet homself; dogter (14) se lyk in kar gekry
“Die oorledenes is as pa en dogter geïdentifiseer en deur familie uitgeken.”
‘Zuma moet stil gaan óf fisiek verwyder word’
Die NFP het bygevoeg dat hy LP’s opdrag gegee het om nie toe te laat dat Zuma die parlement later vandeesweek open nie.
ANC bevestig Zuma se toekoms is bespreek
Die ANC het Dinsdag ‘n mediakonferensie gehou waar daar gereageer is op die bewerings dat pres. Jacob Zuma binnekort gepos gaan word of gaan bedank.
Uitdrukking: siedend van woede wees
Taaltoffie ondersoek die uitdrukking, “siedend van woede wees”
Video: Agter die skerms by ‘Los asseblief ʼn boodskap’
Maroela Media het agter die skerms gaan kuier by die toneelstuk ‘Los asseblief ʼn boodskap’ om te kyk hoe Simoné Nortmann in die skoene van die platsak popster Nina van Zyl klim. Kyk hier:
Geen Doritos ‘net vir vroue’ nie
Gerugte dat PepsiCo Doritos spesiaal vir vroue, “Lady Doritos”, ontwikkel, het sosialemediagebruikers warm onder die kraag.
Baba sterf week ná tragedie
“Gister het ons die hartverskeurende nuus gekry. Sy liggaampie kon net nie meer nie.”
Zuma ontbied ministers
Pres. Jacob Zuma het volgens berigte sy kabinet vir ʼn vergadering ontbied.
Bekende ‘Frasier’-akteur sterf
Hy is vir twee Emmy-toekennings benoem vir sy rol in Frasier en het al ʼn Tony-toekenning gewen.
Leon van Nierop se resensie: The Disaster Artist
James Franco het die gebeure agter die skerms gedramatiseer en met ʼn sterk satiriese aanslag, maar tog ook ʼn dodelike erns verfilm, wat dit nog snaakser maak. Moet nooit probéér snaaks wees nie, het hy geleer, en hier werk dit uitstekend! skryf Leon van Nierop.
Staatspensioen-‘reddingsboei’ vir Eskom veroordeel
Die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) se besluit om ʼn oorbruggingsgerief van R5 miljard aan Eskom toe te staan, is wyd veroordeel.