Waar ʼn rokie trek, is daar ʼn vuurtjie, word daar gesê
Alles vir Dinsdag 6 Februarie 2018
Polisie skiet 9 lede van rowerbende dood
Die polisie in KwaZulu-Natal het Maandag in twee afsonderlike voorvalle nege vermeende bendelede doodgeskiet.
Nuuskommentaar: Simboliek van Luthuli-huis
Gaan die vonke binnekort oor die Jukskeirivier spat? Die ANC se twee magsentrums grom al meer vir mekaar. As iemand lus is vir moeilikheid soek…
Jong vrou se lyk in stroom gekry
ʼn 23-jarige vrou se liggaam is Maandag in ʼn stroom in die Groenfontein-boerderygebied buite Heidelberg gevind nadat sy Vrydag vermis geraak het.
Vandag se sportnuus
Ná die vierde toernooi van die Wêreldreeks is die Blitsbokke nou agt punte voor Nieu-Seeland.
Blou Bul-speler hoor dán oor borgtog
Gouws het Maandag tydens die slotbetoë vir die aansoek om borgtog aangedring dat sy kliënt nie die vrou verkrag het nie, maar dat die vrou toenadering tot hom gesoek het.
KGG spreek skok en afgryse uit ná Luthuli-huis-voorval
Die Kommissie vir Geslagsgelykheid (KGG) het sy skok uitgespreek oor die “genadelose aanranding van ʼn hulpelose vroueprotesganger” by ʼn optog Maandag buite Luthuli-huis.
NWK-vergadering: Zuma se lot steeds nie bekend
Die ANC het laat hoor dat die nasionale uitvoerende komitee dán sal vergader om oor “voorbereidings vir die staatsrede” te beraadslaag.
Die (ware) rus is elders
President Andrzej Duda van Pole het verlede week nuwe wetgewing onderteken wat besigheidsure op Sondae verder gaan beperk. Die stap word vanuit verskeie oorde verwelkom maar is dit regtig vasgestelde rusdae wat ons nodig het of dalk ’n ander perspektief oor werk en rus, of dalk beide?
Tot die koeie huis toe kom …
Dalk is die Vrede-plaas net die oortjies van die (see)koei.
Gedagte vir die dag: Woede-meter
Moenie vriende maak met ’n humeurige mens nie. Bly ver weg van een wat ongeduldig is. Jy moenie dalk sy maniere by hom aanleer nie. Dit sal die oorsaak word van jou eie ondergang. (Spreuke 22:24-25)