ʼn Reeksneerlaag van 6-0 wink vir die Proteas in die eendagreeks teen die Indiese toerspan.
Lees meerAlles vir Woensdag 7 Februarie 2018
Wes-Kaap: Provinsiale rede gaan voort, sê DA
Die Demokratiese Alliansie het Woensdag gesê hy het ná “noukeurige oorweging” besluit dat dit “in die beste belang van die inwoners van die Wes-Kaap is” om steeds met die provinsiale rede voort te gaan soos daar aanvanklik beplan is.
EFF vir haatspraak verkla
“Haatspraak teen boere moet in besonder stopgesit word, aangesien geweld teen boere reeds ’n ernstige krisis is. Hierdie is nie ’n filosofiese debat nie.”
Een dood, twee beseer ná ongeluk by Gautrein-stasie
ʼn 58-jarige man is dood en twee ander persone beseer ná ʼn ongeluk by die Gautrain-stasie in Midrand in Gauteng.
Reën vir Wes-Kaap voorspel
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het Woensdag swaar reën vir dié naweek voorspel in die droogtegeteisterde Wes-Kaap.
Kaapstad: Nóg omstredenheid oor waterverkope
Dié aankondiging volg nadat die parlementêre portefeuljekomitee vir handel en nywerheid verlede week sy kommer oor “gewetenlose handelaars” uitgespreek het wat glo die prys van gebottelde water verhoog het.
Twee mynwerkers dood ná grondstorting
Die twee werkers is Woensdag in die vroeë oggendure by die myn vasgekeer ná ʼn grondstorting wat na bewering deur ʼn seismiese gebeurtenis veroorsaak is.
ToekomsVenster: Proporsionele offers
Here, die uitdagings van ons tyd maak my soms bang. Ek bid dat U my sal help om nie fokus te verloor nie, maar dat ek my oog elke dag op U sal hou.
Teerpad verdwyn oornag
Bekommerde inwoners het die polisie ontbied nadat ʼn stuk teerpad van 800 m lank en 3,5 m breed oornag verdwyn het.
Kapenaars kan nou koesisters op hul voorstoep kry
“Vir ons is dit ʼn normale ding om op ʼn Sondag koesisters te eet. Iemand moet dit altyd by ʼn stalletjie gaan koop, en dit lei altyd tot ʼn stryery oor wie sy beurt dit dié keer is.”
Die wêreld in foto’s – 7 Februarie 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Sakeman hoor oor borgtog
Die sakeman van Polokwane word aangekla van die moord op sy vrou en ook verdink van die moord op sy ma.
Plaasaanval: ‘Hy is in ongelooflike pyn’
“In dié stadium weet ons net een van die aanvallers was met ʼn mes gewapen, een met ʼn skroewedraaier en een met ʼn 9 mm-pistool.”
Boek: Die stormwalvis in die winter
Benji Davies Laas somer het Noi ’n klein walvis gered toe ’n storm dit op die strand uitgespoel het. Noudat dit winter word, wil Noi…
Ma dood in motor langs pad aangetref
Die gemeenskap van Sutherland en omliggende gebiede is in rou gedompel ná Riana Louw Du Toit se liggaam Dinsdagoggend in haar motor langs die R354 tussen Sutherland en Merweville aangetref is.
Video en foto’s: Boere skenk miljarde liter water aan Kaapstad
“Die boere in ons distrik het genoeg watervoorraad om dié seisoen nog deur te kom, en ons kan mos nie staan en toekyk hoe mense regtig moeilike omstandighede moet beleef terwyl ons weet dat ons met water kan help nie.”
Ramaphosa sê oor Zuma se toekoms
Adj.pres. Cyril Ramaphosa het in sy hoedanigheid as president van die ANC ’n verklaring uitgereik oor die onsekerheid rondom Jacob Zuma se posisie as president van Suid-Afrika.
Drie vas vir gru-moord op konstabel
Die liggaam van die 23-jarige konstabel is langs die pad gevind.
Video: Man in Mustang maak amok by Pta-vulstasie
ʼn 42-jarige man is in hegtenis geneem nadat hy amok by ʼn vulstasie in Pretoria gemaak het terwyl dit op ʼn selfoonkamera afgeneem is.
Landdros in Amcu-saak onttrek
Die landdros het gesê dit sal gepas wees as ʼn ander landdros eerder die saak hanteer.