Daar kan min twyfel wees dat die verkiesing van adj.pres. Cyril Ramaphosa hier en in die buiteland bydra tot ’n gees van optimisme oor Suid-Afrika…
Alles vir Woensdag 7 Februarie 2018
Vandag se sportnuus
Die Derde Eendagwedstryd tussen Suid-Afrika en Indië word vandag op Nuweland in Kaapstad gespeel.
Vaderlose kinders – ʼn hedendaagse moeite
Statistieke toon dat minstens ʼn derde van kinders in Suid-Afrika, soos in die meeste lande, in vaderlose gesinne grootword.
Appèlhof sê oor doodskis-twee
Die appèlhof in Bloemfontein het uitspraak gelewer in die aansoek van Theo Martins Jackson (29) en Willem Oosthuyzen (28) om teen hul skuldigbevinding en vonnisse te appelleer.
Presidensie klap vure dood
Die presidensie moes laat Dinsdagaand gerugte in die kiem smoor wat verband hou met die Russiese pres. Wladimir Poetin en pogings dat pres. Jacob Zuma van plan is om van sy adjunk, Cyril Ramaphosa, ontslae te raak.
‘Sukkelende Eskom moet staatspensioen uitlos’
“Daar is ʼn baie goeie kans dat die Openbare Beleggingskorporasie se lening nie terugbetaal gaan word nie. Dit kan ook miljoene mense wie se staatspensioengeld in hierdie fonds belê is later in ʼn enorme verknorsing laat beland.”
Gedagte vir die dag: ’n Begeerte na kennis en begrip
Moet tog nie betrokke raak in twisgesprekke en geslagsregisters of in twiste en struwelinge oor die wet nie, want dit is onproduktief en tevergeefs. (Titus 3:9)