ʼn Tweetal Suid-Afrikaners was Vrydag goud vir die Jersey Reds werd in dié Kanaaleilandklub se sege van 33-29 oor Bedford in die Engelse Kampioenskap.
Lees meerAlles vir Sondag 11 Februarie 2018
Skotte knak Franse in die laaste kwartier
Dit was een van daardie wedstryde wat jy as buitestander gehoop het gelykop sal eindig omdat nie een van die spanne verdien het om te verloor nie.
Hondegevegte: 17 skuldig bevind
“Die landdros het verklaar hy beskou hondegevegte as ʼn baie siek vorm van vermaak.”
Man sterf in Kaapstad-ongeluk
ʼn Man is dood en een is beseer toe die motor waarin hul gery het Sondag in Kaapstad gerol het.
Man met ‘selfmoordneigings’ val polisievrou aan, word geskiet
Hy het die beampte met ʼn harde voorwerp aangerand en probeer om haar vuurwapen af te neem.
Bejaarde koster kritiek ná aanval op Zeerust
Toe die kerkklok in die Noordwes-dorpie Zeerust nie Sondagoggend gelui het nie, het dit ʼn gemeentelid na die huis van Jan McDonald gelei waar hy in ʼn kritieke toestand aangetref is.
Plaasaanval: Bejaarde man met knopkieries aangerand
“Die 76-jarige man is tydens die aanval na die badkamer gesleep en onder meer met knopkieries aangerand. Hy het erge hoofbeserings opgedoen.”
‘Dronk man’ tref 2 metropolisiebeamptes
Twee beamptes van die Tshwane-metropolisie is Sondag in die vroeë oggendure in Centurion deur ʼn motoris raakgery wat glo onder die invloed van alkohol bestuur het.
Weermag ondersoek bewerings van marteling
ʼn Formele ondersoek na die bewerings van stapel gestuur om die waarheid daarvan vas te stel.
Twee uit SA druk drieë in Amerikas-reeks
Twee spelers met Suid-Afrikaanse wortels het drieë vir hul aangenome lande in die jongste ronde van die Amerikas-rugbykampioenskap (ARK) gedruk.
Sesnasies: Nie te veel pitkos vir Rassie-hulle nie
Die direkteur van rugby en heelwaarskynlik ook Springbokafrigter, Rassie Erasmus, sou nie Saterdagaand op Twickenham te veel wys geword het toe Engeland vir Wallis met 12-6 in die Sesnasiesreeks geklop het nie.
Dít is glo Zuma se eise voor hy uittree
Die ANC se nasionale uitvoerende komitee het ʼn noodvergadering vir Maandag belê om Zuma se toekoms te bespreek.
Vrou se liggaam onder grond uitgehaal
“Die vrou het glo onwettig chroom ontgin toe sy lewend begrawe is.”
Palissadepenne deurboor man
“By paramedici se aankoms op die toneel het die man onderstebo aan die heining gehang. Die penne het albei se bene deurboor.”
Cheetahs verloor, Kings maak skande
Die Cheetahs was Saterdagaand in Cardiff nie op hulle beste in ʼn taai wedstryd teen die Cardiff Blues nie.
Man op wildsplaas verskeur: Nuwe verwikkelinge
Volgens die polisie het verdere ondersoek aan die lig gebring dit was nie die trekkerbestuur wat verskeur is nie.
Gedagte vir die dag: ’n Stewige fondament
Ek sal aan julle verduidelik hoe dit is wanneer iemand na My toe kom, na my onderrig luister en My gehoorsaam. Dis soos ’n man wat ’n huis bou op ’n sterk fondament wat op ’n rotsbasis gelê is. Wanneer die vloedwater styg en die huis tref, staan dit stewig, want dit is goed gebou. (Lukas 6:47-48)