Die derde ronde van vanjaar se Varsitybekerreeks, sal baie jou vertel, is vir UP-Tuks ná sy twee neerlae in twee wedstryde ʼn waterskeiding.
Alles vir Maandag 12 Februarie 2018
Eskom waarsku teen slenter
Eskom het kliënte gewaarsku om versigtig te wees vir “opportuniste wat lede van die publiek uitbuit”.
Vliegtuigongeluk eis 71
Wrakstukke het verstrooid oor die sneeubedekte veld gelê.
Nuuskommentaar: Geduldig, gedienstig, gedwee …
Gaan Suid-Afrikaners vandag weet wat die lot van pres. Jacob Zuma is, of gaan die spel om van hom ontslae te raak nog tot 2019 voortduur?
Vandag se sportnuus
By die Winterspele in Suid-Korea staan sake só in die medalje-wedloop.
Jacob Zuma: Dit is tyd
Adj.pres. Cyril Ramaphosa het Sondag by Kaapstad se stadsaal gepraat as deel van die viering van oudpres. Nelson Mandela se 100ste geboortejaar.
Tragedie by kerkuitstappie
“Die kinders was deel van ʼn kerkgroep wat op ʼn uitstappie was.”
‘Zuma, ANC hou SA as gyselaars’
“Pres. Jacob Zuma kan nie die ANC en die hele Suid-Afrika as gyselaars aanhou deur daarop aan te dring dat sy regskostes betaal word en hy moontlike vrywaring teen vervolging kry nie.”
Kry insig oor afknouery
Afknouery is ’n voorbeeld van skoolgeweld wat meestal voortspruit uit aggressie en ’n swak selfbeeld.
Wat ons nog heeltyd van die staatsrede vir 2018 weet
Vra veel eerder hoe jy in jou gemeenskap betrokke kan raak om strukture op te rig wat die teenwoordigheid van enige president kan weerstaan.
Gedagte vir die dag: Maak reg waar jy verbrou het
As jy dus jou offer na die altaar toe bring en dit val jou daar by dat jou medemens ’n grief teen jou koester, los jou offer net daar voor die altaar en gaan maak eers vrede met daardie persoon. Kom dan terug en bring jou offer. (Matteus 5:23-24)