Sy een seun is nie in die beginspan nie, die ander vervang ʼn Springbok en die derde is beseer.
Alles vir Donderdag 15 Februarie 2018
Ons leef in ʼn droom(krieket)wêreld as ons dink ons kan wen!
Loer jy na die statistieke en uitslae van die Proteas se eendagspan raak jy yskoud!
Die Stormers se jongste innovasie
Dis maar weer dieselfde ou storie: moenie krap waar dit nie jeuk nie.
Cyril Ramaphosa se kabinet-kopseer
Ramaphosa sal ook ʼn nuwe adjunkpresident moet aanstel, en tans word drie name genoem – al drie vroue.
Wag skiet wag by winkelsentrum
“Ons verwag van veiligheidsmaatskappye om misdaad te help bekamp en vir mekaar uit te kyk, nie andersom nie.”
Zuma se bedanking amptelik, nuwe president dán verkies
Kyk hier hoe werk die proses nou:
Waterskaarste ook op die verhoog onder die loep
In dié stuk word elke nagmerrie oor waterskaarste werklikheid: 50 ℓ water per dag per persoon is lankal niemand meer beskore nie. Water is só skaars dat mense enigiets sal doen om dit in die hande te kry – selfs moord pleeg.
Waarom Rusland nie sonder Poetin kan of wil nie
Die meeste Russe sien nie nou kans vir ’n Rusland sonder Poetin nie, maar hulle besef dat daardie dag wel nader kom en hulle gaan daaroor moet begin praat.
Video: Bou ʼn swembad van sand
ʼn Voormalige ingenieur van Nasa wys jou in dié video hoe om ʼn swembad te bou waar die sand soos water reageer.
Gholfspeler, akteur in botsing wat een eis
“Die vrou se been was vasgeknyp tussen die stuurwiel en die paneelbord. Sy het om hulp geskree en was baie ontsteld. In ʼn stadium het hy [die akteur] gesê ons moet haar onmiddellik uit die voertuig help omdat hy rook ruik en bang is die motor slaan aan die brand.”
Polisie soek bestuurder wat 2 kinders doodry
Die kinders was onderskeidelik agt en nege jaar oud.
Rand op ʼn drafstap; gaan Gigaba waai?
Maar buitelandse ekonome waarsku dat daar steeds uitdagings op ekonomiese, fiskale en politieke fronte is.
Twee vas ná metrobeampte se skietdood by vulstasie
“Van die vuurwapens waarop beslag gelê is, sluit in ʼn AK47-geweer en ʼn 9 mm-pistool.”
Outisme en die ontrafeling van geheime
“Die beste terapie bly maksimale ouerbetrokkenheid,” sê die terapeut. In daardie stadium is outisme by ons jongste, Jandré, vermoed, maar ’n besliste diagnose het uitgebly.
Resep-video: Ná-die-braai-‘pie’
ʼn Mengsel tussen ʼn Peppermint Crisp-tert en ʼn braai-pie wat jy nog nooit vantevore teëgekom het nie.
Bylmoorde-saak: Uitspraak dán gelewer
Die staat voer aan Van Breda het sy ouers en broer vermoor, sy suster ernstig beseer en sy geringe wonde self toegedien om dit te laat lyk asof hy ook aangeval is.
‘Groot koalisie’ sonder geloofwaardigheid
Al twee partye sal ʼn duur prys betaal vir ʼn hernuwing van die ongewilde koalisie, maar dit kan veral vir die SPD tydens die volgende verkiesing dodelik word.
Bekendstelling: Qashqai die kruismodel-koning
Is daar enige probleme? Nee, ek glo nie. Die reeks is lekker wydverspreid – so daar is ʼn Qashqai wat jou sak en benodigdhede kan pas, skryf Brendon Staniforth.
Taalgebruik: voormalige x vorige
Taaltoffie ondersoek die verskil in gebruik tussen “vorige” en “voormalige”
Talle dood ná skietery by skool
“Dis ʼn aaklige dag vir ons. Dis ʼn katastrofe. Daar is regtig geen woorde nie.”