Pres. Cyril Ramaphosa se eerste staatsrede was ʼn meestersklas in politieke belofte en hoop, en het daarmee ʼn bykans onmoontlik hoë suksesvereiste aan homself gestel.
Lees meerAlles vir Vrydag 16 Februarie 2018
Sleutelpunte: Ramaphosa dek álles in staatsrede
Pres. Cyril Ramaphosa het Vrydagaand in sy eerste staatsrede in die parlement in Kaapstad gesê ʼn nuwe era het aangebreek vir Suid-Afrika – ʼn era waarin die “ongeregtighede van die verlede en die ongelykhede van die hede” ten sterkste aandag gaan kry.
Van Varsitybeker na die toetsarena
Minder as twee weke gelede was hy nog in die reeks om die Varsitybeker in aksie, Saterdag is hy in die internasionale arena op die bank, en sal hy na alle waarskynlikheid sy toetsbuiging maak.
Lions teen Sharks: Wat hou dit vir SA rugby in?
Is dit derde keer skeepsreg vir die Lions? Kan 2018 uiteindelik die Sharks se deurbreekjaar wees?
Polisie maak deurbraak in ‘Facebook-verkragting’-saak
Die man word verbind met altesaam tien voorvalle van verkragting waarin hy na bewering dieselfde werkswyse volg.
DUT-klasse ‘tot verdere kennisgewing’ opgeskort
Die Durbanse Universiteit van Tegnologie (DUT) het alle akademiese programme op sy kampus tot verdere kennisgewing opgeskort.
DA eis dat OB se kop rol
Die Demokratiese Alliansie (DA) het Vrydag geëis dat Busisiwe Mkhwebane, die openbare beskermer (OB), met onmiddellike effek afgedank word.
Meisie (14) sterf aan hondsdolheid ná rondloperhond haar byt
Die 14-jarige meisie is vroeër die maand in die waakeenheid van die Frere-hospitaal opgeneem.
ToekomsVenster: Rentmeesterskap
Baie dankie dat U my met alles toevertrou.
Melkrivier-plaasaanval: Twee vas; Henrico se toestand ‘nie goed’
“Berdus en Estelle het gister [Donderdag] ʼn berader gesien. Hy praat nie baie oor die voorval nie, maar ons weet hoe dit hom moes ontstel het. Hy het baie pyn en ek dink hy fokus in dié stadium op die seer in plaas daarvan om te probeer verwerk wat met hulle gebeur het.”
Fliekresensie: Raaiselkind
“Raaiselkind is ʼn aangrypende prent wat maklik melodramaties of oordrewe sou kon word. Wat dit nié is nie,” skryf Johan Myburg.
Is Suid-Afrika op ʼn koers vir hervorming?
Dit is te vroeg om te sê of die gebeure van die afgelope ses weke daarop dui dat die ANC sal hervorm om te kan oorleef en Suid-Afrika op die pad na groei en stabiliteit kan stuur.
Wie gaan die held wees?
In baie opsigte is ons nog nie aan die einde van die hoofstuk in ons geskiedenis nie. Die vraag is, wie gaan die held in die verhaal wees?
Bejaarde egpaar wreed aangeval
Die egpaar se kleinseun het op hulle afgekom.
Mooinooi-vroue: ‘Ek weet niks van die saak nie’
Die beskuldigde het soos die ander medebeskuldigdes aangevoer die polisie het hom aangerand terwyl hy in aanhouding was.
Die gesig agter die mummie
Die woorde op een van die skilderyborde het steeds die oorspronklike instruksies (in Grieks) aan ʼn kunstenaar: “Verf die oë sagter.”
Die wêreld in foto’s – 16 Februarie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
DStv kondig weer tariefverhogings aan
MultiChoice het pas die jongste tariefverhogings vir sy DStv-pakkette aankondig en televisiekykers sal vanjaar wéér dieper in hul beursies moet grawe.
Kabinetskommeling: 4 ministers kry dalk trekpas
Terwyl die Jacob Zuma-kaartehuis verstommend vinnig inmekaarstort, die Zuma-kornuit Ajay Gupta nou amptelik voortvlugtend is en die staatsrede die fokus van gesprekke is, lyk dit of baie Zuma-ministers binnekort op soek kan wees na ander werk.
Man ‘in twee geruk’ toe trein hom tref
“Die oorledene se oorskot is sowat 100 m verder van waar die voorval plaasgevind het, aangetref.”