Kyk hier watter lande is die voorlopers in die medalje-wedloop by die Winterspele in Suid-Korea.
Alles vir Vrydag 16 Februarie 2018
Man wat glo huiswerker verkrag ‘intellektueel gestremd’
ʼn Psigiater het aanbeveel dat hy na Weskoppies gestuur word.
Sandton-ma en seun vas vir dagga
Die twee het glo ʼn laboratorium in Sandhurst, die luukse voorstad van Sandton, bedryf.
‘Zuma moet sy dag in die hof kry’
“Die teendeel is egter waar, aangesien die Grondwethof bevind het dat hy die Grondwet oortree het.”
Suid-Afrika se volgende begroting
Gaan nog ‘n begroting nie maar net kom en gaan op 21 Februarie 2018 met ʼn Suid-Afrika wat agterna voortbloei soos die laaste klompie jare die geval was nie? Of gaan die ANC dalk begin implementeer wat ekonomies korrek is, die land begin regeer en hulle “struggle” mentaliteit en blaamverplaas spel laat vaar.
Gedagte vir die dag: Hoop in die woestyn
Drie dae lank het hulle deur die woestyn getrek en geen water gekry nie. Toe hulle by die plek Mara kom, was daar uiteindelik water. Die water was egter brak en hulle kon dit nie drink nie. Dit is hoekom die plek Mara genoem is. Die volk het toe by Moses gaan kla: “Wat moet ons dan drink?” (Eksodus 15:22-24)