Stormers trap toe byna in die Jaguares-strik
Lees meerAlles vir Saterdag 17 Februarie 2018
Botsing eis een; bestuurder in hegtenis geneem
Die liggaam van die oorledene was in een van die motors vasgekeer. Polisieowerhede het die bestuurder van die ander motor in hegtenis geneem.
Staatsrede: SA ‘hoopvol’ tydens ‘Ramaphosa-wittebrood’
“Veral onrusbarend, was die lang en luide applous in reaksie op sy verwysing na grondonteiening sonder vergoeding.”
Agri SA: Groot kommer heers oor grondonteiening ná staatsrede
Agri SA het gesê hy is baie bekommerd oor die ANC-beleid van grondonteiening. Dís sy voorstel aan pres. Ramaphosa.
Twee mediareuse swaar beboet vir prysvasstelling
Beide maatskappye het ingestem om stewige boetes te betaal nadat hulle skuld beken het.
Polisie waarsku oor ‘vakante poste’
Die polisie het Saterdag ʼn dringende waarskuwing in dié verband uitgereik.
Eskom ‘behou reg’ om Koko te vervolg
Koko het Vrydagmiddag sy bedanking bekend gemaak en gesê dit is in sy en sy gesin se beste belang dat hy bedank en dat hy dit doen sonder enige erkenning dat hy iets verkeerd gedoen het.
Malema, EFF kry bloedneus oor grondgrype
“Ons sal nie huiwer om in die toekoms teen Julius Malema en die lede van die EFF op te tree nie.”
Visekanselier in die sop oor Grace Mugabe se PhD
Die visekanselier van die Universiteit van Zimbabwe is in hegtenis geneem te midde van ʼn debakel oor Grace Mugabe se doktorsgraad aan dié universiteit.
Plaasaanval: Man (73) koelbloedig vermoor; honde doodgeskiet
Die verdagtes het die 73-jarige man vermoor en toe sy honde doodgeskiet. Sy 69-jarige vrou moes toekyk.
Rand versterk ná Ramaphosa staatsrede lewer
Die Suid-Afrikaanse Rand het Vrydagaand teen die VSA-dollar verbeter – dít oomblikke nadat pres. Cyril Ramaphosa sy eerste staatsrede in die parlement gelewer het.
Meisie (15) se liggaam in plastiek toegedraai, in veld gestort
Die 15-jarige se naakte liggaam was in plastiek toegedraai en in ʼn afvoerpyp in ʼn oop veld gestort.
OB reageer ‘met skok’ op hofuitspraak van Bankorp-verslag
Busisiwe Mkhwebane, openbare beskermer (OB), het Saterdag gesê sy het “met skok” kennis geneem van die hof se uitspraak oor haar omstrede Bankorp-verslag.
Video: Nuusleser van lug af ná Ramaphosa-flater
Die nuusleser sal vir ʼn “onbepaalde tyd” van die lug af wees nadat hy verskeie blapse tydens regstreekse uitsendings begaan het – onder meer oor pres. Cyril Ramaphosa.
Bedrogsaak teen ANC-hoë se vrou weer uitgestel
Die saak teen haar is verlede jaar ook uitgestel toe sy glo in Duitsland was en nie die hofverrigtinge kon bywoon nie.
Kholi en kie leer ons ʼn eendag-les soos min
Die Proteas se eendagspan is behoorlik afgeransel in die eendag-reeks teen Indië.
Polisieman se twee dogters vas vir sy moord
Die adjudant-offisier se twee dogters is in hegtenis geneem vir sy “wreedaardige” moord.
Gedagte vir die dag: Verligting en rus
Neem my juk op julle skouers. Kom leer van My, want Ek is sag en nederig van hart, en julle sal rus en nuwe moed vir julle lewe kry. Want my juk sal sag op julle skouers rus en my las is lig om te dra. (Matteus 11:29-30)
Pro14: Cheetahs, Kings kry albei tweede pak op toer
Dit was nie ʼn wedstryd wat die Cheetahs sal wil onthou nie – en die Kings het volgens gewoonte weer verloor, hoewel hulle met durf gespeel het.