Natuurlik is verrassings moontlik, en dit kom dikwels in die Varsitybekerreeks voor, maar dit sal meer as ʼn verrassing, trouens ʼn skok, wees as die Maties Maandagaand op Coetzenburg teen die Ixias vasval.
Lees meerAlles vir Sondag 18 Februarie 2018
Vuurwarm Spanje klop hard aan Wêreldbeker-deur
Dit lyk of ʼn vuurwarm Spanje ʼn goeie kans het om aan aanstaande jaar se toernooi om die Wêreldbeker (RWB) in Japan deel te neem.
Gaan Jaque werklik weer toprugby speel?
Een van Suid-Afrika se beste senters die afgelope paar dekades het glo besluit om weer rugby te speel.
Stormers kry Bok by, verloor een vir Australasiese toer
Die Stormers kry een Springbok terug vir hulle toer na Australasië, maar verloor ʼn ander.
Man vas ná hy beampte wou omkoop
Die man is na bewering met byna R1 miljoen agterstallig op sy munisipale rekeninge.
Ma gewond toe verdagte gesin op strand aanval, beroof
ʼn Man het glo die gesin, ʼn egpaar en hul dogter, genader en hulle toe beroof van persoonlike items.
Indië se krieketspan stoomroller voort
Met die eendagreeks agter die blad het Suid-Afrika en Indië Sondag swaarde gekruis in hul eerste T20-wedstryd tussen die twee lande.
Veteraan-ekonoom sterf
“Ons eer hom as ʼn legendariese politieke ekonoom; geliefde inspirerende lektor vir duisende van ons studente, en een van die US se kritiese stemme.”
Broers daag mekaar uit voor een verdrink
Die polisie het bevestig dat ʼn ondersoek van stapel gestuur is.
Speaker moet die OB ingevolge Grondwet afdank – DA
“Suid-Afrika het ʼn objektiewe openbare beskermer nodig wat hom of haar daartoe verbind om die regte van alle burgers te beskerm en hulle sonder vrees of begunstiging te verdedig.”
Man glo doelbewus in motor doodgebrand
Die 29-jarige man is glo doelbewus binne sy motor doodgebrand.
Almal gaande oor koei wat ‘heldhaftig’ op pad na slaghuis ontsnap
ʼn Koei haal internasionale nuusopskrifte nadat sy dit naelskraaps vermy het om in ʼn slaghuis te beland deur uit ʼn vragmotor los te breek, deur ʼn meer te swem en eindelik stoksielalleen op ʼn eilandjie te gaan woon.
Morgan Tsvangirai Maandag ter ruste gelê
Morgan Tsvangirai, leier van die MDC-T, die opposisieparty in Zimbabwe, sal Maandag begrawe word.
Polisieondersoek ná 2 ‘onherkenbaar verbrand’ in botsing
Albei bestuurders, die enigste insittendes in die motors, het “onherkenbaar verbrand”.
Oud-Bolander rek wéér sy Kanadese rekord
Die gebore Bolander DTH van der Merwe het Saterdag nog ʼn toetsdrie gevoeg by die rekordgetal wat hy reeds vir Kanada gedruk het.
DA eis dat Life Esidimeni-ondersoek versnel word
Die DA sê hy is tydens ʼn besoek aan een van die nieregeringsorganisasies gekonfronteer met teenstrydige inligting oor die oorsaak van minstens sewe sterfgevalle onder die Esidimeni-pasiënte.
Lesse vir oulaas aan Allister-hulle
Dis nie ʼn moeilike vraag om te beantwoord nie, want almal weet dat die gewese Springbok-afrigter, Allister Coetzee, asook sy afrigtingspan, die Springbokspan opgefoeter het.
Egpaar ‘hou kop’ in plaasaanval; boer skiet een in gesig
“Die verdagtes het die deur oopgebreek en ek het die geweer gelaai. Hulle wou die deur oopdruk en René het dit toegedruk. Hulle het dit weer oopgedruk, maar René kon die deur weer toedruk.”
Duduzane Zuma-vervolging ‘heroorweeg’
Dié besluit is glo gemaak nadat adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaat vervolgingseenheid, aangedui het dat hy Zuma privaat gaan vervolg.
Foto’s: Yslike swartmamba by gesin se huis gevang
Slegs twee druppels van ʼn swartmamba se gif kan tot die dood lei.