Die 46-jarige Hermanus de Jager was glo ʼn familievriend van die vierjarige meisie se ouers.
Alles vir Sondag 18 Februarie 2018
Die skrum bly maar belangrik
Niks het klaarblyklik verander nie sedert Philip Nel se span in 1937 in Nieu-Seeland voor die eerste toets ʼn telegram van Oubaas Mark gekry het wat hulle herinner het: skrum, skrum, skrum.
Pasgebore baba dood aangetref
Die babadogtertjie was naak en reeds dood.
Gedagte vir die dag: Onthou om te deel
Wanneer julle julle lande oes, moenie die graan tot teen die kante van die veld oes nie, en moet ook nie dit optel wat val nie. Dieselfde geld vir die druiwe-oes. Moenie elke moontlike druiwetros afoes nie en moet ook nie druiwekorrels wat op die grond geval het, optel nie. Laat dit daar vir die armes en die vreemdelinge wat tussen julle woon, want Ek, die Here, is julle God. (Levitikus 19:9-10)