Een juffrou het ʼn blink plan om te poog om tragedies soos ‘n massa-skoolskietery te voorkom.
Alles vir Maandag 19 Februarie 2018
DA kap Ramaphosa oor grondonteiening in debat
Maimane het spesiaal aandag gegee aan die kwessie van grondhervorming sonder vergoeding.
Anderson slaan kitaar; nou onder top-10
Dié titel is Anderson se vierde ATP-titel van sy loopbaan.
Bekendstelling: Nóg ʼn suksesvolle Volkswagen-resep
Volkswagen het so pas sy splinternuwe Polo Vivo bekendgestel. In ʼn neutedop? Dis puik, meen Brendon Staniforth.
Springs-gruwelhuis: Ouers weer in hof
Die ouerpaar in die sogenaamde Springs-gruwelhuis-saak het Maandag in die hooggeregshof in Pretoria verskyn.
Aankondiging oor Mynbouhandves verwelkom
Mark- en mynbou-ontleders het pres. Cyril Ramaphosa se ingryping betreffende die Mynbouhandves verwelkom.
Moontlike ‘bomdreigement’ by OR Tambo
Die OR Tambo Internasionale Lughawe (ORTIA) het Maandag bevestig dat minstens twee vlakke by die lughawe ontruim is weens ʼn moontlike bomdreigement.
Ajay Gupta, ander verdagtes nou ‘enige tyd’ vas
Fikile Mbalula, minister van polisie, het in ʼn regstreekse SABC-onderhoud gesê die polisie verneem dat die vyf verdagtes in onder meer Dubai, China en Indië is.
Varsgebekkig: Moedertaal
Die Varsgebekkig-woord van die week is “moedertaal”
Vrou spring van brug op hoofweg
ʼn Ooggetuie het gesien hoe sy haar motor parkeer en op die brug klim.
Oom Herrie se kerkie: Laat ons sing …
Dié Sondag ry die uitgevatte en stemmige Herrie-gesin Botshabelo toe. Weereens verwonder oom Herrie hom oor die afstand per bus wat Rebecca na die werk aflê. Sy is eintlik afgetree, en werk net twee dae by die Herries.
‘Regeringsdepartemente skep nie genoeg werk nie’
“Die departement doen nie genoeg om armoede hok te slaan en beter geleenthede vir almal te skep nie.”
Video: Nuwe WoordWeb-speletjie bevorder Afrikaans
“Leon van der Merwe van Cullinan in Gauteng kon nie meer die Afrikaanse weergawe van die bekende woordspeletjie Scrabble in die hande kry nie, en het toe besluit om eie inisiatief te neem.”
Dit is nog nie ‘allesverloren’ vir Afrikaanse tersiêre onderwys
“Of jy dink vanuit ʼn student, ʼn taal of die publiek se oogpunt – hoe dink jy dit bevredig ʼn mens se regsgevoel en die breër gemeenskap as Engels die enigste taal van onderrig is?”
Medelye ná jong konstabel dood gevind is
Medelye stroom in op sosiale media ná ʼn jong konstabel die naweek dood in sy woonstel gevind is.
Rassie se pad besaai met dorings
Daar is ʼn hele paar spoedhobbels in die pad van die waarskynlike Springbokafrigter, Rassie Erasmus, voordat hy sy Springbokspan kan aanwys en voorberei vir die onsinnige toets teen Wallis op 2 Junie in Washington DC.
Tuinier vas vir moord op vrou (41)
Die familie van die 41-jarige Liesl Nel het glo onraad vermoed toe hulle haar nie per selfoon in die hande kon kry nie.
Jong Chris kry ʼn nuwe hart
“Ons is baie hoopvol en baie dankbaar. In dié stadium kan woorde nie beskryf wat ons voel nie. Tussendeur die dankbaarheid en opgewondenheid moet ons egter ook bieg oor ons bekommernis.”
Resep: Gebakte groente
Gebakte groente is nommerpas saam met enige vleisgereg óf braaivleis. Beproef dié resep om behoorlik te onthaal!
Nuuskommentaar: “♪Daar is ’n gat in die emmer, liewe Cyril, liewe Cyril, daar is ’n gat …”
Dit skets ’n situasie waar ’n dooiepunt bereik is, wat dreig om die Cyril-randjie wat nou ons donker wolk glansryk omgeef, uit te doof.