Alle oë is vandag op hoe die land se opposisiepartye die nuwe gesindheid in die land sedert die inhuldiging van pres. Cyril Ramaphosa gaan hanteer.
Alles vir Maandag 19 Februarie 2018
Hoop is ’n brose klein voëltjie …
Geloof, hoop en liefde loop hand aan hand. Het ons vergeet hoe om te hoop? Of sal elke reëndruppel en reënboog ons herinner om te hoop?
Polisieman wat as held sterf se moordenaar gevonnis
Die konstabel het op 8 Maart 2014 sy bure te hulp gesnel nadat drie gewapende rowers hulle aangeval het.
Vandag se sportnuus
Die eerste twee wedstryde in vanjaar se Superrugby-reeks is die naweek afgehandel.
Shaun Abrahams moet ook gepos word, sê DA
oudpres. Jacob Zuma aan te kla was “pynlik stadig” omdat hy “sy amp as president misbruik het om hierdie vervolgings te vertraag” – en Abrahams het Zuma volgens Selfe in die proses van vertraging bygestaan.
Vliegtuig met 72 aan boord stort neer
Die lugredery het aanvanklik Sondag ʼn verklaring uitgereik waarin gesê is al die passasiers aan boord die vliegtuig is dood, maar hy het die verklaring intussen onvoorwaardelik teruggetrek.
Vakbond eis Denel-hoës se koppe ná ‘gruwelike wanbestuur’
Tussen 600 en 700 werknemers kan na bewering hul werk verloor indien die herstrukturering sou voortgaan. Dít terwyl die raad glo prestasiebonusse van oor die R8 miljoen aan sy uitvoerende komitee toegestaan het.
Gedagte vir die dag: Eer Hóm!
Nie aan ons nie, Here, nie aan ons nie, maar aan u Naam kom toe die eer op grond van u liefde en u trou. (Psalm 115:1)
Pienaar skop 11, Sadie druk twee in Frankryk
ʼn Elftal punte met die skopskoen en ʼn tweekuns drieë tel tussen die Suid-Afrikaanse bydraes in die jongste ronde van die Europese klubreekse.