Thuli Madonsela, voormalige openbare beskermer, het gesê Cyril Ramaphosa se presidensie het hoop gebring vir Suid-Afrikaners.
Lees meerAlles vir Dinsdag 20 Februarie 2018
Kaapstad het laagste werkloosheidskoers
Kaapstad het 89 000 poste in die laaste kwartaal van 2017 geskep en dit maak van Kaapstad een van die metro’s wat die beste in Suid-Afrika gevaar het.
Kragonderbrekings vir Vrystaat-munisipaliteit aangekondig
Eskom het bevestig dat hy geen ander opsie het as om voort te gaan met kragonderbrekings vir Tokologo-munisipaliteit (Hertzogville/Dealesville) in die Vrystaat nie.
Soektog duur voort ná Welkom-egpaar beroof is
Die polisie in Welkom in die Vrystaat is op soek na drie mans wat ʼn egpaar in hul huis beroof het.
Verkragtingslagoffer eis miljoene van polisie
Andy Kawa, ʼn sakevrou van Gauteng, het Dinsdag weer in ʼn hof in Port Elizabeth verskyn, byna agt jaar ná ʼn gewelddadige aanval wat 16 ure lank geduur het.
Ramaphosa reageer ná debat oor staatsrede
Pres. Cyril Ramaphosa het Dinsdag repliek gelewer op die debat op sy staatsrede.
ToekomsVenster: Die eerste tiende
Here, baie dankie vir waarhede in die Bybel wat my vandag motiveer om U werk te ondersteun.
Ramaphosa se repliek op die staatsrede
Pres. Cyril Ramaphosa het vanmiddag met ʼn vaardige en uitgeslape repliek op die staatsrede verwarring gesaai onder ʼn opposisie wat stoei met die veranderings sedert sy bewindsaanvaarding vyf gebeurtenisvolle dae gelede.
Die wêreld in foto’s – 20 Februarie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
SAPD vra hulp ná reddingshond wegraak
“Ek pleit by enigiemand wat hom teëkom om hom nie seer te maak nie, maar hom eerder veilig te hou en die polisie in kennis te stel.”
Dag Zero skuif wéér aan danksy skenking van boere, besparings
Die Kaapstad-metro het Dinsdag aangekondig dat Dag Zero nóg verder aangeskuif is.
Moenie die baba met die badwater uitgooi nie
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking, “moenie die baba met die badwater uitgooi nie”
Video: Man drink bottel tamatiesous vir wêreldrekord
Hy spog ook met die rekords vir meeste druiwe binne drie minute geëet en meeste lemoene geskil en geëet binne drie minute.
Oorsese paartjie op staproete beroof
“Drie gemaskerde mans het die paartjie oorval. Twee was met messe gewapen.”
Dié Kawasaki ʼn trans-kontinentale-sportfiets
Tien jaar ná die Kawasaki 1400 GTR se bekendstelling het koopgedrag van motorfietsryers drasties verander, en die aanvraag is baie meer na avontuurfietse.
Mooinooi-saak: ‘Meesterbrein’ glo ook by ander moord betrek
“My eerlike opinie is, as ek in hulle [die beskuldigdes] se skoene was, sou ek nie teruggekom het hof toe as ek borgtog gekry het nie … en is die publiek se lewe in gevaar.”
Grond is die grondslag vir vanjaar se politiek
Daar is ʼn adder aan die boesem van die versoenende nuwe Ramaphosa-era, en dit is die grondkwessie.
Gru-botsing eis hoërskoolmeisie, drie ander
“Geen woorde gaan die onbeskryflike pyn en stukkend-wees verlig nie. Hou styf vas aan God se ewigheidsbelofte. Hy druk julle styf vas.”
Miljoene se dwelms op OR Tambo onderskep
Die dwelms is in bagasie versteek of as geskenke voorgedoen.
Skoolkamp eindig in tragedie
“Die voorval het op die kampterrein [waar die leerders tuisgegaan het] plaasgevind.”