Die konstitusionele hof het Woensdag gehoor Mxolisi Nxasana, voormalige hoof van die nasionale vervolgingsgesag (NVG), was geregtig op die R17 miljoen goue handdruk wat hy van oudpres. Jacob Zuma ontvang het om sy pos te verlaat.
Alles vir Donderdag 1 Maart 2018
Resep: Vlapoffertjies
Hierdie poffertjies is die voorbereidingstyd werd!
Taalgebruik: Hoofletters en kleinletters
Die gebruik van hoof- en kleinletters word bepaal deur stylvoorskrifte. Hier volg ʼn paar van die belangrikste beginsels en riglyne
Atul Gupta staan bevriesingsbevel teen
Die omstrede sakeman het op 19 Februarie ʼn hofaansoek ingedien om te probeer om die NVG te verhoed om R10 miljoen van sy persoonlike bankrekening te bevries.
Silwerskermfees 2018: Inskrywing nou oop
Die fees bied aspirant-rolprentmakers en -draaiboekskrywers die kans om hul storie op die grootskerm te vertel.
Onteiening van hoop sonder vergoeding
Ons moet so ver moontlik onsself verskans. Mens hoop op die beste maar beplan vir die ergste. Die tyd is wel verby waar ons hoop koppel aan bewoording van wette en spesifieke individue. Soos Josef in Egipte ook geleer het, kan jy nie reken op toekomstige leiers om huidige skikkings te eerbiedig nie.
Foto’s: Afrikaanse sterre kuier saam by ‘Susters’-première
Susters vertel die verhaal van drie aangenome susters wat van mekaar vervreemd geraak het en met die afsterwe van hul ma op ʼn ontdekkingsreis gaan.
66 kinders beseer toe bus omslaan
Die kinders was almal tussen vyf en tien jaar oud.
‘Meerkat Maantuig’ eersdaags op die silwerdoek
Die fliek is gegrond op die boek Blinde Sambok deur die bekende Suid-Afrikaanse skrywer Riana Scheepers.
Lynne Brown bedank
Lynne Brown, die voormalige minister van openbare ondernemings, het as lid van die parlement bedank.
Eerste kykie: Joshua, Lizandra-duet vertel van ‘weerloosheid’
“Soms, veral in die gejaag van ons daaglikse bestaan, kyk ons na mekaar sonder om mekaar raak te sien. Om weerloos voor iemand te wees, is nie maklik nie, maar dit is in daardie plek van oorgee waar ons mekaar begin vind en waar lewe kan begin.”
Steinhoff: Verhandeling van voorkeuraandele opgeskort
Die JSE het die verhandeling van Steinhoff Investment Holdings Limited se voorkeuraandele opgeskort nadat die maatskappy nie sy jaarverslag teen 28 Februarie 2018 gepubliseer het nie.
Ontvoerde kinders: Nog drie vas
Die verdagtes het die kinders uit verskillende kamers gegryp en in die donker op die vlug geslaan en verdwyn.
Saru se ‘geheim’ is uit: Rassie rig die Bokke af
Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) se swaks bewaarde geheim is uit.
Tegnologie-kinders sukkel om potlode vas te hou
“Kinders kom skool toe en kry ʼn potlood om vas te hou, maar hulle kan dit nie doen nie, omdat hulle nie die basiese vaardighede ontwikkel het nie.”
Meer produkte dalk BTW-vry
Geen tydraamwerk is egter vir die afhandeling van die taak gestel nie.
Nuwe Springbokafrigter amptelik aangekondig
“Dit is ʼn groot taak om die Springbokke af te rig en ek voel baie bevoorreg.”
ʼn Aanslag wat ons nie kan verduur nie
Koerante, internetblaaie, radiostasies en die televisiekanale verdien ons steun. Hulle is ʼn laaste bastion teen die oorweldigende tsunami van bedrog en korrupsie wat oor die land spoel, skryf Peet Bothma.
Glynnis Breytenbach vrygespreek
Glynnis Breytenbach, voormalige staatsaanklaer en huidige DA-LP, en haar voormalige prokureur, Gerhard Wagenaar, is daarvan beskuldig dat hulle werksverwante dokumente versnipper en private dokumente van Breytenbach se werkrekenaar afgevee het.
Twee in hof ná ma voor kind vermoor is
Sy is ten aanskoue van haar driejarige dogtertjie doodgeskiet