Die soektog na Eoin Manasse Coetzer, ʼn 15-jarige tiener van Lyttelton Manor in Centurion, wat sedert verlede Sondag vermis was, is afgehandel.
Lees meerAlles vir Maandag 5 Maart 2018
Aksieplan om onteiening sonder vergoeding te stop
Die aksieplan sal gevoer word onder die vaandel: SLAAN TERUG SA / FIGHT BACK SA.
Man aangekla van moord op sy vrou
Nadat die vlamme geblus is, is die gebrande liggaam van ʼn vrou in die kattebak van die motor gekry.
Bekgeveg byna net so groot soos Aussies se oorwinning!
Australië het vroeg op dag vyf die Eerste Toets in Durban met 118 lopies beklink. Hul oorwinning is egter in die skadu gestel deur ʼn mondelingse onderonsie wat tussen David Warner en Quinton de Kock plaasgevind het.
Pakkies by poskantoor gesteel
“ʼn Bedrag kleinkasgeld is gesteel en ʼn onbekende hoeveelheid pakkies is ook in die hoofkantoor gebuit.”
Man sterf in skietery met polisie
“Die vrou het langs die pad geloop toe ʼn silwer Hyundai met drie insittendes langs haar stilgehou het. Hulle het ʼn geweer op haar gerig en haar gedwing om in die voertuig te klim.”
Pampoenfees: Kan jy dié wêreldrekord verbeter?
Nadat Hugo le Roux se yslike wenpampoen verlede jaar die skaal op 556 kg laat kreun het, maak meer as 50 ander “bobaas-pampoenkwekers” vanjaar wéér gereed om dié landwye rekord die stryd aan te sê.
Video: Miljoene kyk na dié pa se video oor dissipline
“Dis wat van hom ʼn goeie pappa maak – want hy weet wanneer om my bietjie vas te vat as ek moeilikheid maak en hy moet seker maak ek doen die regte ding.”
Die wêreld in foto’s – 5 Maart 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Spoedvraat vas ná hy met Lamborghini jaag
“Ek weet nie hoe enigiemand kan dink om teen so ʼn hoë spoed te bestuur is aanvaarbaar nie.”
Prasa-werkers keer terug werk toe ná 5 jaar
ʼn Groep van 700 werkers wat vyf jaar gelede na afloop van ʼn beskermde staking deur die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) afgedank is, sal binnekort terugkeer werk toe.
Video: Steve se ‘redgebed’ vir Suid-Afrika
“Ek is dalk ʼn groter sondaar as Christen, maar ek kan soveel vermag met my mense langs my, my kultuur agter my, my taal in my en my Skepper aan die stuur.”
Leon van Nierop se resensie: Meerkat Maantuig
En dis waaroor die fliek gaan – om jou onmoontlike drome te verwesenlik, die dood te verstaan en aanvaar, troos by mekaar te vind maar bowenal vinnig groot te word en jou emosies onder die knie te kry sodat jy kan voortgaan met jou lewe …
ANC kan opposisie se beleid kaap voor 2019
Die opposisie gaan moet wakker slaap, want die ANC is besig om sowel die DA as die EFF se beleid te kaap in die aanloop tot die 2019-verkiesing.
Maroela Media Afrikaanse Top-20: 5 Maart 2018
Wie is dié week in die no. 1-posisie?
Mooinooi-saak: Hof hoor oor suur, WhatsApp en briewe
Die ondersoekbeampte het gesê daar is glo ʼn WhatsApp-boodskap op die foon gevind waarin die “baasbrein” se seun glo ʼn boodskap aan ʼn vriend gestuur het.
SAID waarsku oor valse ‘beslagleggings’
Volgens die inkomstediens is die mense betrokke by hierdie misdade nié SAID-beamptes nie.
EFF dreig boere, banke en DA
“Ons haat nie wit mense nie, ons is net lief vir swart mense.”
Video: Meisie (12) help diere vir verjaardag
Mense het op sosiale media van Améli se wens te hore gekom, en hulp het ingestroom.
Passiespel ‘grootste gemeenskapsteaterprojek nog’
“Ons was verras dat die eerste twee blyspele uitverkoopte gehore gelok het en het daarom besluit om vanjaar ʼn derde Passiespel te skep om as finale vir die trilogie te dien.”