“Hy is ʼn verpersoonliking van wat ons glo ʼn vreeslose leier is wat nie sy land en mense tydens die struggle-tydperk uitverkoop het nie, ondanks uitdagende tye.”
Alles vir Maandag 5 Maart 2018
Seun (10) se ma, pa sterf op een dag – toe ook sy ouma
Minder as een week nadat Heindrich Schroeder (10) sy ma, pa én geliefde hond aan die dood afgestaan het, is sy 72-jarige ouma, in wie se sorg hy was, ook dood.
Tuks kan nie meer net op gunste staatmaak nie
UP-Tuks het nog net vier wedstryde oor in vanjaar se Varsitybekerreeks waarin hulle moet seker maak dat hulle nie aanstaande jaar in die Varsityskildreeks speel nie.
Nóg drie ontsnap uit Limpopo-polisieselle
“Beamptes aan diens het ʼn harde geluid by die deur van die selle gehoor en dadelik gereageer.”
Goeie nuus vir Triumph-eienaars en -aanhangers
Aan die einde van laas jaar het Triumph skielik besluit om sy vennootskap met die plaaslike verspreider op te skort. Ná ʼn paar angstige maande is die nuwe verspreider aangewys.
Daar is baie volbloed-resiesperde op die rugbyveld
Dis ʼn belewenis om ʼn volbloed resiesperd in aksie te sien, en net so is dit ʼn blywende ervaring om ʼn atletiese rugbyspeler te sien galop.
Twee toetssentrums gesluit oor sertifikate
“Onpadwaardige voertuie dra by tot die hoë ongeluksyfer en -sterftes op ons paaie en toetssentrums met wanpraktyke vererger dit.”
Boek: Verwoerd aan die woord II: Die laaste vier jaar
Hierdie boek bevat ʼn seleksie uit dr. Verwoerd se toesprake wat nie voorheen gepubliseer is nie.
Varsgebekkig: Nuljoenêr
Die Varsgebekkig-woord van die week is “nuljoenêr”
Oscar-modes: Kyk hoe het die sterre gelyk
Die 90ste Oscar-toekennings is Sondagaand by die Dolby-teater in Los Angeles uitgedeel en die bekendes het oudergewoonte in ontwerpersklere op die glanstapyt gepronk.
Perd val op meisie (16)
Sy het reeds op haar perd se rug gesit toe hy geskrik en agteruit beweeg het. Hy het in die proses sy balans verloor en bo-op Kyla geval.
DA dien klag in oor Guptas se SEB-sertifikate
Die DA het verlede week gesê die party het inligting ontvang wat daarop dui dat drie maatskappye wat aan die omstrede Gupta-familie behoort hul maatskappye se SEB-sertifikate onregmatig bekom het.
Oscar-toekennings: Hier is die wenners
Die 90ste Oscar-toekennings is Sondagaand (internasionale tyd) by die Dolbyteater in Hollywood in Los Angeles uitgedeel.
Resep: Vinnige vis-en-jogurt-gereg
Begin dié week met hierdie maklike gebakte visgereg!
Man verdrink in see naby Kaapstad
Vlieërplankryers het ʼn liggaam in die water sien dryf
Jacques Pauw se vermaning oor Ramaphosa
Die skrywer Jacques Pauw, wie se boek The President’s Keepers so ʼn groot rol gespeel het om die weg voor te berei vir die val van oudpres. Jacob Zuma, het hierdie naweek Suid-Afrikaners vermaan om ewe waaksaam te wees teen vergrype deur sy opvolger, pres. Cyril Ramaphosa.
Jong man vas ná fietsryer sterf in tref-en-trap
ʼn Jong man is in hegtenis geneem in verband met die dood van Nino Oppel (41) wat verlede maand dood is ná ʼn tref-en-trap-voorval.
Grapjas gaan ma word; sangeres verwag tweede spruit
Die ooievaar doen al weer sy rondes onder Suid-Afrikaanse bekendes.
Nuuskommentaar: Kom breekspul met Malema oor grondbesit?
Dis nie van vandag af nie dat Julius Malema, leier van die EFF, kliphard karring om tussengroepverhoudinge te versuur. Dit lyk tans of sy hantering van die grondkwessie ’n groter probleem oplewer as die oorspronklike probleem self.
Vandag se sportnuus
Die Blitsbokke was die naweek by die Las Vegas-been van die Wêreldreeks in aksie en die Wêreld-gholfkampioenskap het gister in Mexiko Stad ten einde geloop.