Dit bly ʼn waagstuk om spelers uit hul posisies te kies, maar in die geval van Handré Pollard en Franco Mostert kan die afgelope naweek ʼn rigtingwyser vir die Springbokafrigter, Rassie Erasmus, wees.
Alles vir Dinsdag 6 Maart 2018
Vandag se sportnuus
Die Blitsbokke het weliswaar vierde geëindig by die Las Vegas-been van die Wêreldreeks, maar is steeds die voorloper op die punteleer na vyf toernooie.
Varsitybeker: Dit was darem alte maklik vir die wenspanne
Ondanks die gewone skitterspel, was Maandagaand se vier wedstryde nie ʼn goeie advertensie vir Varsitybekerrugby was nie.
Drie in hof oor vermiste Wes-Kaapse egpaar
Die drie verdagtes wat verbind word met die verdwyning van Rodney (73) en Rachel Saunders (64), albei plantkundiges van die Wes-Kaap, gaan na verwagting Dinsdag om borgtog aansoek doen.
LP sterf in motorongeluk
“Sy was ook lid van die span wat die parlementêre ondersoek oor die SAUK gedoen het.”
Regsoptrede volg dalk ná Malema-uitsprake
“Die EFF se uitsprake is blatant rassisties en kwetsend.”
Vermy vandag dié Pta-strate
Ondersteuners van die DA, met die party se leier, Mmusi Maimane, aan die voortou, gaan die strate invaar om teen die onlangse verhoging van belasting te betoog.
Gedagte vir die dag: Van vervelig na opwindend
Toe sê Hy: “As julle nie met ander oë na die lewe begin kyk en soos die kindertjies word nie, sal julle beslis nie in die koninkryk van God ingaan nie.” (Matteus 18:3)