Daar is min dinge so lekker in rugby as om ʼn Aussiespan te klop. Dis verál so as dit onverwags is.
Lees meerAlles vir Sondag 11 Maart 2018
Man beseer toe motor in stormwaterkanaal beland
Dit is nog nie in dié stadium duidelik hoe presies die man en sy motor daar beland het nie.
AB plaas die Proteas in beheer
Dit was De Villiers se eerste toetshonderdtal in meer as drie jaar.
Kinders vermoor, ore afgesny: Nog ʼn verdagte vas
Nog ʼn verdagte (48) is Sondag in hegtenis geneem in verband met dié gru-moorde.
Rower slegs ure ná gewapende kaping vasgetrek
“Vier gewapende mans het wapens gerig op vier sakemanne en hul motor gekaap. Hulle is na ʼn afgeleë gebied buite die Musina-sakesentrum geneem en deursoek vir items soos kontant,” het die polisie gesê.
Foto’s: ‘Klipkunstenaar’ steel harte met kostelike kunswerke
Het jy gedink dis ʼn regte voëltjie wat so stil in sy hand sit? Ons ook.
ToekomsVenster: Christus en geld
Baie dankie Here vir die wonderlike lesse wat U my leer rondom geld. Help my asseblief om al die waarhede rakende geld en besittings met getrouheid na te kom.
KZN-gesondheid van ‘skokkende wanbesteding’ beskuldig
Die departement het glo R50 miljoen op 95 [23-sitplek] voertuie spandeer.
Minderjarige vermoor toe hy vir sigaret vra
Die slagoffer is na die Wesfleur-hospitaal gehaas, maar het daar aan sy beserings beswyk.
Gesin op pad na troue in gru-ongeluk, tweeling (5) sterf
ʼn Tweeling, ʼn seun en ʼn meisie (5), en ʼn 46-jarige vrou is op slag dood.
Fietsryer sterf tydens Kaapse wedren
Daar was 20 fietsryers in die ongeluk betrokke.
Tienermeisie verdrink aan Suidkus
ʼn 15-jarige meisie het Saterdagaand naby Shelly Beach aan die KwaZulu-Natalse Suidkus verdrink.
Kaapstad-fietstoer: Hier is die wenners
Dié wedren wat fietsryers wêreldwyd lok is verlede jaar gekanselleer weens stormsterk windtoestande.
Superrugby: Draai die horlosie maar terug
Dit was nie die naweek waarop die Springbokafrigter, Rassie Erasmus, gehoop het nie, want daar was slae vir die Stormers, Bulls en Lions in die Superrugbyreeks.
Groot pak, beseringsterugslag vir Blitse
Suid-Afrika het Saterdag (SA tyd) in Vancouver deurgedring na die kwarteindronde van Wêreldrugby se sewesreeks, en kom Sondagaand 20:08 (SA tyd) teen Australië te staan.
ANC-hoë langs sy vrou in bed doodgeskiet
Die ANC het gesê dié moord laat ʼn reusegaping in die ANC se struktuur en die demokratiese beweging in die geheel.
Soektog na vermiste Marco eindig tragies
Maroela Media het Saterdagoggend nog berig dat die reusebeloning van R25 000 na R50 000 verhoog is om die hond terug te besorg.
Gedagte vir die dag: Wees bly oor beproewing
Julle moet egter enduit volhard. Dan sal julle julle lewensdoel bereik en geestelik gesond wees. Julle sal niks kortkom nie. Vra vir God as dit nie vir jou duidelik is wat Hy wil hê jy moet doen nie. Hy sal jou eenvoudig daardie wysheid gee, en jou nie verwyt dat jy dit gevra het nie. (Jakobus 1:4-5)