Daar is ʼn ou-ou uitdrukking in rugby dat jy net so goed soos jou laaste wedstryd is.
Lees meerAlles vir Saterdag 17 Maart 2018
Heelwat werk wag op Lions ná groot skrik teen Sunwolves
Die Sunwolves het toe Saterdag op Ellispark nie vir die effens gelapte Lionsspan teruggestaan nie, en was met die aanbreek van die laaste kwart nog voor
10 sterf toe klein vliegtuig huis tref
Tien mense is Saterdag dood toe ʼn klein passasiersvliegtuig ʼn huis in Manila in die Filippyne getref het.
Stormers klop futlose Blues ná goeie eerste helfte
Twee dinge gaan die verstand te bowe: Hoe het die Lions verlede week teen die Blues verloor, en hoekom het die Stormers met verwarrende, feitlik eenderslykende truie, as die besoekers gespeel?
Behoeftige kinders se kos glo gesteel
ʼn 42-jarige vrou is in Gauteng in hegtenis geneem in verband met vermoedelik gesteelde kruideniersware, wat bedoel is vir behoeftige kinders.
FBI se adjunk 24 uur voor sy aftrede afgedank
Die Amerikaanse prokureur-generaal Jeff Sessions het Andrew McCabe, die voormalige adjunkdirekteur van die FBI, net meer as 24 uur voor hy sou aftree, afgedank.
SA se rekord in Australasië kry verder slae
Vyf uit vyf. Dit is hoe die rekord van Suid-Afrikaanse spanne nou ná vanjaar se wedstryde in Australasië.
Foto’s: Ysterperde brul in Mosselbaai by die Buff
Die motorfietsryers – jonk en oud – het baie aandag getrek en mense het al van vroeg stelling ingeneem om die beste sit- en staanplekke te kry.
NRO wil Zuma se vervolging verhoed
Shaun Abrahams, die nasionale direkteur van openbare vervolging, het Vrydag gesê ʼn nieregeringsorganisasie (NRO) wil voormalige president Jacob Zuma se vervolging verhoed.
Rykste man in Hongkong tree af op 89
Die 89-jarige Li Ka-shing, Hongkong se rykste man, het Vrydag bedank as die voorsitter van sy sakeryk. Hy het die leisels aan sy seun oorhandig.
Woef per ongeluk oorsee gestuur
ʼn Hond, wat per ongeluk na Japan gestuur is, is weer met sy gesin in Kansas in die VSA herenig.
Toys R Us in SA nie geraak deur internasionale uitdagings
Dave Brandon, uitvoerende hoof van Toys R Us, het Woensdag aan meer as 30 000 Amerikaanse werkers gesê dat die maatskappy sy deure ná 70 jaar moet sluit.
Man in hof oor ma se opgrawing
ʼn 21-jarige man het Vrydag in die landdroshof in Lebowakgomo, Limpopo, verskyn nadat hy sy ma se beendere uit haar graf opgegrawe het.
Bewaarders, voormalige gevangene in hof oor landdros se moord
Twee bewaarders van Baviaanspoort- korrektiewe dienste en ʼn voormalige gevangene het Vrydag in die Pretoriase landdroshof verskyn in verband met die moord op ʼn landdros, Victor Mabunda.
Video: Wiskunde, wetenskap maak deure oop tot in die ruimte
Daar is ‘n kritieke tekort aan leerlinge wat wiskunde en wetenskap as vak neem en boonop in dié vakke presteer. Daarom wys ‘n leierskapprogram eerstehands vir tieners hoeveel deure dié vakke vir hulle kan oopmaak.
Reaksie op Abrahams se besluit om Zuma te vervolg
Verskeie politieke partye en organisasies het reageer op Shaun Abrahams, die nasionale direkteur van openbare vervolging, se aankondiging dat Zuma wel vervolg sal word.
Shoprite herroep dié rooiworsies oor listeriose
Die Shoprite Groep het Vrydag Farmer’s Deli se rooi Weense worsies, wat vir die groep verpak is, herroep.
Eskom-fluitjieblaser Suzanne Daniels nog nie geskors nie
Eskom het Vrydag bevestig dat hy die fluitjieblaser Suzanne Daniels met nuwe dissiplinêre aanklagte bedien het vir “ernstige wangedrag”, en haar daarna verhoed het om na die werk terug te keer.
Eshowe-boer bepaal nog omvang van skade deur betogers
Die eienaar van ʼn suikerrietplaas in Eshowe, KwaZulu-Natal, bepaal nog die omvang van die skade nadat sy plaas byna in sy geheel verwoes is toe ontstoke betogers brande gestig het in die suikerrietplantasies en in sy geboue.
TLU SA sê: ‘Dankie, wêreld’
TLU SA het met groot waardering kennis geneem van stemme wat in die buiteland opgaan oor die situasie van Suid-Afrikaanse landbouers.