As dit by unieke natuurverskynsels kom, hoef Suid-Afrika beslis nie terug te staan vir enige ander land nie. Ons wonderskone natuur bied ’n kaleidoskoop van besonderse natuurverskynsels wat jy nie sommer op ’n ander plek in die wêreld sal sien nie!
Alles vir Dinsdag 20 Maart 2018
Ngcobo-saak: ‘Beamptes na hul dood gelok’
Die hof het gehoor hoe een van die beskuldigdes die polisiebeamptes na die toneel waar hulle vermoor is, gelok het.
Wêreld se laaste noordelike witrenosterbul sterf
Wildbewaarders wat na Sudan omgesien het, het hom as “sagmoedig” beskryf en gesê hy het “talle harte gesteel weens sy waardigheid en krag”.
Foto’s: Mienke weer tuis
“In gewone omgangstaal sê ons wat ons nog altyd sê: Daar is hoop en daar sal altyd wees.”
Video: Die snaaksste ding wat hy nog ooit gesien het
Mens kan nie help om saam met hom te lag nie!
Waarnemende SAID-kommissaris aangestel
Die aanstelling volg nadat Tom Moyane as kommissaris geskors is.
Orkney-bejaarde in huis vermoor
ʼn Taakspan is aangewys om die wrede moord en beweerde verkragting van ʼn plaaslike bejaarde van Orkney in Noordwes te ondersoek.
Boek van die maand: ‘Die wêreld van Charlie Oeng’ deur Etienne van Heerden
Dit is ʼn verhaal wat die leser bewus maak van die verskillende maniere waarop ʼn mens na die wêreld kan kyk, dit is ʼn verhaal van hartstog en moord, een van ontdekking en aanvaarding, skryf Johan Myburg.
Boek: Hoezit! Die wonderwêreld van my liggaam
Waarom is ʼn gaap aansteeklik? Hoekom is party mense kleurblind? Wat laat jou hik? Hoeveel keer klop jou hart per dag? Ontdek die wonderlike wêreld van die menslike liggaam met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite!
Wanderlust: Hoofstuk 7
Soms is dit beter om te vlug vir vrede as om te veg vir oorlog, het Koos geleer.
Ouers in die donker oor baba Claudia se siekte
“Niemand kan vir ons sê wat die pad vorentoe is nie. Maar ons glo die toekoms is in God se hande en dat Jesus haar gaan genees.”
Nuuskommentaar: ‘♪ Don’t fly too high, my little Gupta’
Dit lyk inderdaad of die Guptas net te veel gewaag het, en dat hul Zupta-ryk aan die inplof is.
Man op Pta-kleinhoewe doodgesteek
“Die polisie is omstreeks 19:15 na die toneel ontbied waar hulle die 37-jarige man in ʼn plas bloed op die vloer aangetref het.”
Vandag se sportnuus
Suid-Afrika het op die jongste wêreldranglys vir rugby verder teruggeskuif en is nou selfs onder Skotland.
[Luister] ‘Ontdek jou lewensdoel’: Is alles wat op aarde gebeur God se wil? – Deel 4
“Ek het grootgeword in ʼn tyd toe mense as enigiets gebeur het altyd gesê het: ‘Ag wel, dis God se wil.’ Vandag glo ek egter nie dis waar nie. God het ons vryheid van keuse gegee, maar weens ons sondige natuur leef ons ver van sy wil af.” Só skryf Frans Cronjé in sy boek, Ontdek jou lewensdoel. In die program gesels Frans oor God se wil vir ons lewe.
Uitspraak voorbehou oor Afrikaans by Unisa
“Unisa het oor dekades die vermoë om modules in Afrikaans aan te bied, vervolmaak. Met die nuwe beleid gee die universiteit ’n reusestap agteruit na eentaligheid, tot die nadeel van Afrikaanse studente, maar ook alle ander sprekers van inheemse Suid-Afrikaanse tale.”
Ramaphosa skors Moyane met onmiddellike inwerkingtreding
“Ter wille van die welstand van die land en die ekonomie mag die situasie nie voortgaan of vererger nie.”
Kommer oor kinderontvoerings in Gauteng
ʼn Video van een van die voorvalle word sedertdien op sosiale media versprei.
Gedagte vir die dag: Die vreugde van ouerskap
Kinders is ’n gawe van die Here; die vrug van die moederskoot is ’n beloning. (Psalm 127:3)