Die uitslae is Donderdagaand tydens ʼn glansgeleentheid in die Waldorf Hilton Hotel in Londen bekendgemaak.
Lees meerAlles vir Vrydag 23 Maart 2018
Suid-Afrika het Aussies in kopklem
Elgar, Morkel maak geskiedenis
Land se ‘ergste’ reeksverkragter kry swaar straf
“Sy 39 slagoffers was uitsluitlik meisies en vroue tussen 11 en 46 jaar oud.”
Grondbesetting: Gesin op kleinhoewe leef in vrees oor ‘opswepery’
ʼn Gesin wat op ʼn kleinhoewe woon leef “dag en nag in vrees” nadat sowat 300 mense van die gemeenskap hul grond onwettig beset het.
ToekomsVenster: Waarom is jy kwaad?
Die lewe is ʼn misterie en somtyds verstaan ons die weë van die Here nie. Wat wel waar is dat as ons opreg soek na antwoorde die Here ons sal ontmoet al is dit net om oor te gee aan die heerskappy van die Here in jou lewe.
Vier sterf in botsing
Vier mense is Vrydag dood en twee beseer in ʼn botsing op die N4-snelweg by Witbank in Mpumalanga.
Japan lek lippe af vir Wêreldbeker-miljarde
Japan is besig om sy lippe af af te lek vir die inspuiting van baie miljarde jen uit die buiteland wat aanstaande jaar se toernooi om die Rugbywêreldbeker (RWB) vir sy ekonomie sal beteken.
Vermiste Pta-ma se selfoon weer aktief
Die 61-jarige ma van Madelein Murray (40), die sakevrou van Pretoria wat al langer as ʼn jaar vermis word nadat sy glo deur vloedwater meegesleur is, sit met nog meer vrae oor haar dogter se raaiselagtige verdwyning ná onlangse verwikkelinge.
Wet van Transvaal bekruip Zuma
“Uiteindelik behoort Zuma nie geregtig te wees op ʼn enkele sent belastingbetalersgeld nie.”
Spek(skiet)-en-eiers saam met Bennie Fourie
Maroela Media het saam met Bennie Fourie gaan ontbyt eet om meer uit te vind oor dié grapjas, akteur en skrywer van Vuil wasgoed en die kykNET-reeks Hotel.
Dak stort ineen by Pta-winkelsentrum
Een persoon is ernstig beseer toe ‘n gedeelte van die dak van ʼn restaurant by ʼn bekende Pretoriase winkelsentrum Vrydagmiddag ineengestort het.
‘Brei BTW-mandjie uit’
Die kenner wys daarop dat daar tans net 19 basiese voedselsoorte is wat van BTW vrygestel is.
Naamsverandering vir Pta-skool nou ʼn werklikheid
Die besluit om dié skool se naam te verander volg nadat die onderwysdepartement in 2016 skole “met ʼn naam wat aanstoot kan gee” gevra het om die name te heroorweeg.
Xi Jinping sal lewenslank sy pos behou
Westerlinge mag dalk nie van die beleid van kommunisme hou nie, maar die Chinese glo dis verkieslik bo die Westerse demokrasie wat hulle as ’n eksperiment beskou.
Verslag toon SA se ‘huurmoord-hoofstad’
Die verslag het ook getoon die voorkeurmetode vir huurmoorde was vuurwapens (83%) gevolg deur steekwonde, verwurging, vergiftiging, aanranding en “voertuigongelukke”.
Sharks: Baie vrae wag op Robert du Preez
Die Sharks se afrigter, Robert du Preez, het verlede week die Leviete aan sy senior spelers voorgelees nadat hulle hul Superrugbywedstryd met 17-24 teen die Brumbies verloor het.
Organisasie ‘geskok’ dat Ramaphosa appelleer
“President Ramaphosa se besluit om teen die beslissing te appelleer, kom as ’n skok omdat die algemene verwagting was dat die Ramaphosa-administrasie ’n groter premie op die oppergesag van die reg sou plaas as wat sy voorganger gedoen het.”
8-jarige van Pta se buitengewone verjaarsdagwens
“Ek het al genoeg presente gekry. Ek het baie, maar daardie babas het niks.”
Ondersoek gelas na aankoop van SAUK-argiewe
Die raad van die SAUK het Donderdag gesê hy het opdrag gegee dat ʼn onmiddellike ondersoek gedoen word na bewerings dat die SAUK-argiewe vir ʼn fraksie van die prys aan die Guptas verkoop is vir gebruik deur hul televisiekanaal, ANN7.
Foto’s: Twee sinkgate vorm ná swaar reën
Twee sinkgate het sedert Donderdagmiddag te midde van swaar reënval in Centurion gevorm; een onder ʼn gebou en een in ʼn pad waarin ʼn voertuig beland het.