Dit is vier punte op die punteleer werd en daar kan geen twyfel wees dat die Stormers verdien het om te wen nie.
Lees meerAlles vir Saterdag 24 Maart 2018
Man gevonnis ná hy verstandelik gestremde buurvrou verkrag
“Hy het haar met die dood gedreig, sou sy iemand van die voorval vertel.”
Naelskraap, maar die Kings verloor weer
Vir die Southern Kings was dit weer amper, hierdie keer met ʼn hartverskeurende enkele punt, toe hulle Saterdag in die Baai teen die Italiaanse span Benetton vasgeval het.
Wie geniet wyn meer? Mans of vroue?
Dit kom voor of wyn in verband gebring word met status en gesofistikeerdheid, voorkoms, viering, ontspanning en kos.
Bestendige Proteas bou aan ʼn stewige voorsprong
Aussie peuter dalk met die bal.
Duisende bid saam met Angus Buchan vir reën in Kaapstad
“Ek wil nie tyd mors nie, want dit is ʼn baie belangrike historiese oomblik dié. God het vir my ʼn boodskap gegee …” het Angus Buchan gesê kort nadat hy met ʼn helikopter daar geland het.
Man gevonnis vir moord op eksverloofde
“Elf dae later is sy dood met skietwonde aangetref.”
CPS skuld Sassa miljoene
Intussen het die konstitusionele hof Sassa se aansoek om sy kontrak met CPS met ses maande te verleng, goedgekeur.
Pa slaan glo seun dood oor neute
“Die seun het dadelik inmekaargesak en gesterf.”
Bokke en Poemas in dieselfde sinkende bootjie
Suid-Afrika en Argentinië is in dieselfde sinkende bootjie wat hul té ambisieuse kiesbeleid ten opsigte van oorsese spelers vir hul nasionale spanne betref.
Zoeloe-koning maak plan om grond te beskerm
Koning Goodwill Zwelithini het onlangs aangedui hy sal enige pogings van die regering om die grond van die Ingonyama Trust oor te neem, beveg.
Staatskaping: Ramaphosa wysig reëls van ondersoek
Die wysiging is Vrydag in die Staatskoerant gepubliseer.
Verrassingspakkie uit Wêreldbeker-uitdun gesmyt
Die verrassingspakkie in die wedloop om deelname aan aanstaande jaar se Wêreldbekertoernooi (RWB) in Japan is deur Wêreldrugby (WR) uitgesmyt.
Angus Buchan hou gebedsaamtrek in Kaapstad vir reën
Die It’s Time-biddag in Kaapstad vind vandag by die Swartklip-sportterrein in Mitchells Plain plaas om vir onder meer reën te bid.
[Video] Seun skreeu, ma bly slaan met lat
Volgens die polisie het die ma glo haar vyfjarige seun “brutaal” oor skoolskoene aangerand. WAARSKUWING: Die video onderaan die berig is gewelddadig van aard en kan sensitiewe lesers en kinders ontstel.
Hoeveel skerper moet les by Saru ingeprent word?
ʼn Mens wonder hoeveel skerper die Superrugbyles by die SA Rugbyraad (Saru) ingeprent moet word voordat dit tot hom sal deurdring.
Moody’s sê oor afgradering
“Die aankondiging volg nadat Moody’s in November die land op ʼn 90 dae lange oorsig geplaas het vir ʼn moontlike afgradering na rommelstatus te midde van die omstrede staatskapingberigte.”
Vier drieë ná rustyd hou Cheetahs op koers
Die Cheetahs is steeds op koers vir ʼn uitspeelplek in die Pro14-reeks na ʼn goeie terugvegpoging Vrydagaand in die tweede helfte teen die Newport Dragons.
Talle beseer ná swaar reënval in Durban
“Die man is daarna deur reddingswerkers met ʼn touestelsel na die padoppervlak gebring waar hy in ʼn ambulans geplaas is.”
Swaar reënval rig skade aan by begraafplaas
“Voorlopige ondersoek dui daarop dat begrafnisse wat die afgelope drie weke in ʼn nuwe gedeelte van die begraafplaas plaasgevind het, die ergste geraak is.”