Verskeie vaartuie langs die Durbanse kus het Sondag in die moeilikheid beland toe ʼn skielike donderstorm ʼn onverwagse verandering in windrigting en -spoed teweeg gebring het.
Alles vir Maandag 26 Maart 2018
NWU-beleid: President van Tarentaal gooi stuiwer in taalbeurs
Volgens die President van Tarentaal is dit nou tyd vir die “pilare en pilaresse” van die republiek om hulle stemme te lug en te toon dat hulle onbeskaamd voorstanders is van “byvoeging, verbreding en uitbouing”. Hy het die Pukke aangemoedig om onbeskroomd nee te sê vir minder maak.
Twee van Unisa geskors oor ‘seksuele teistering’
“Omdat ek aanhou praat het daaroor het hulle [die raad en die voorsitter van die raad] vir my geskryf en gesê ek het bedank en moet die perseel verlaat.”
Afrikaanse boeke: Só lyk kortlys vir UJ-pryse
Die UJ-pryse word jaarliks toegeken vir uitsonderlike Afrikaanse boeke wat in die voorafgaande kalenderjaar verskyn het.
Egpaar se wenpampoene laat skaal behoorlik kreun
ʼn Egpaar van Riversdale in die Wes-Kaap se yslike boerpampoene het gesorg dat hulle die afgelope naweek as die afgelope jaar se beste twee pampoenkwekers gekroon word.
Varsitybeker: Iets vir (feitlik) almal in die laaste ronde
Wie speel in die halfeindwedstryde en waar? En wie skuif af en wie moet in ʼn promosie/relegasiewedstryd speel?
Luister: ‘Susters’ gaan jou laat lag én huil
“Wanneer jy die fliek kyk, kan jy byna glad nie opmerk presies hóé koud dit was toe ons die fliek verfilm het nie,” vertel Diaan. “Dit was vrek koud. Ná lang tye op stel begin jy amper sukkel om te fokus omdat dit so geweldig koud is.”
Foto’s: Angelique en Jacques spog met skattige tweeling
Die paartjie, wat ook ʼn eenjarige seuntjie het, het onlangs op sosiale media gespog met hul identiese tweelingdogtertjies wat in Februarie gebore is.
Vrou stééds onder verdowing ná ongeluk op dam
Volgens Jonck se suster het dokters gesê dat Jonck verlam is aan die linkerkant van haar liggaam. “Hulle kan in dié stadium nog nie vir ons sê of sy permanent verlam sal wees nie.”
‘Geen rede tot paniek’ ná breinvliesontsteking by skool
“Die skool meen daar is geen rede om paniekerig te raak of ʼn uitbreking van breinvliesontsteking te verklaar nie.”
Moody’s: Dade praat nou harder as woorde
Ekonome waarsku dat die regering nou sal moet uithaal en bewys dat hy ʼn nuwe rigting inslaan. Anders kan dit ʼn negatiewe uitwerking op toekomstige graderings hê.
Nuuskommentaar: ‘Is wit ‘n kleur of ‘n godsdiens?’
“Wit issie ‘n colour nie.” Dié titel van ‘n bundel van die skrywer, Nathan Trantraal, se artikels in Kaapse Afrikaans, trek dadelik aandag. In ‘n resensie oor die boek interpreteer die resensieskrywer die boodskap dat Trantraal meen wit word steeds soos ʼn godsdiens bedryf. Maar is dié afleiding van Trantraal waar?
Ruan en Bismarck hou Franse telbord aan die rol
Montpellier se Springbokke Ruan Pienaar en Bismarck du Plessis het in die jongste ronde Franse ligawedstryde die telbord aan die rol help hou.
Moenie te gou die wa voor die perde span nie
Wanneer die Bulls Saterdag op Loftus Versfeld die Stormers in die Superrugby-reeks aandurf, word ʼn debat hervat wat al langer as 50 jaar woed.
Saftas: Só lyk die wenners
Die 12de jaarlikse Saftas (Suid-Afrikaanse fliek- en televisietoekennings) is Saterdagaand tydens ʼn glansgeleentheid by die Sun City Superbowl oorhandig.
Talle Pta-woonbuurte dalk môre sonder water
Die Tshwane-metro het gewaarsku dat talle woonbuurte in Pretoria Dinsdag moontlik sonder watertoevoer gaan wees.
‘Private sektor nie antwoord op puttoilet-krisis’
Die stigting het verwys na Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, se vroeëre beraming dat dit die regering minstens R3 miljard sal kos net om van die puttoilette by skole in Limpopo ontslae te raak.
Resep: Mini-seekos-quiche
’n Heerlike seekosdis vir enige maaltyd!
Nog ʼn tragedie tref familie van vermoorde Matie-student
Nog ʼn tragedie het die familie getref van Hannah Cornelius (21), die Matie-student wat verlede jaar in Stellenbosch deur vier mans ontvoer, verkrag en vermoor is.
Amptelike ondersoek na stormloop gestaak
Minstens twee mense is dood en talle ander ernstig beseer in dié stormloop.