Die verdagtes het ná die aanval te voet in die mielieland in gevlug.
Alles vir Dinsdag 27 Maart 2018
Pta-polisie waarsku teen kapingstegniek
Die Pretoriase polisie het motoriste gewaarsku om versigtig te wees vir ʼn slinkse tegniek wat kapers gebruik om op hul slagoffers toe te slaan.
Afrikaans by die NWU: Dieselfde toneelstuk, dieselfde einde
In ʼn verklaring op 26 Maart 2018 verseker prof. Dan Kgwadi, vise-kansellier van die NWU, die leser dat meertaligheid op die Potchefstroom-kampus van die NWU veilig is. Dit is ʼn tragedie in drie tonele, die storie van Afrikaans by universiteite in Suid-Afrika.
Varsgebekkig: Hoog neergesit wees
Die Varsgebekkig- uitdrukking van die week is “hoog neergesit wees”
Sentrum rig pleidooi ná besoeker diertjie glo steel
“Die een oomblik was sy nog daar en die volgende oomblik was sy net weg,” sê sy. “Dit is skokkend dat iemand net ʼn ander mens se diere kan steel. Die polisie is ook by die saak betrek.”
Wanderlust: Hoofstuk 8
So laai Jacob die karre vol en ry die lot af na Okaukeujo in die Etosha-panne en ek vlie op na Windhoek waar Eddie van der Merwe ons kry. Dis nou ek en Joseph Sishange – voorheen “Cheeseman” van Soweto. Daar was nog ʼn paar ander ook by, want ek herinner my dat ons die Datsun 1200 van Eddie plat gesit het …
Tolhekwerkers staak steeds
Die staking het verlede week reuseverkeersopeenhopings tydens spitstye tot gevolg gehad by al die tolplazas op die N2 tussen Mtunzini en Tongaat sowel as op die N3 by Marianhill naby Pinetown.
‘Transitorower’ bebloed in rivier aangetref
“Die middeljarige man is in die rivier aangetref, met skietwonde en in ʼn ernstige toestand. Hy kon nie praat nie aangesien ʼn koeël steeds in sy mond vasgesit het.”
Majoor by MRK verkla oor FB-uitlating
“Die aanvallers moes sy oë en tong uitgesteek het sodat die laaste gesigte wat hy ooit sou sien, dié van die moordenaars sou wees en hy na sy graf kon gaan met die nagmerrie.”
Foto’s en video: Jong hartontvanger weer tuis
“Ek het vanmôre ook eers weer ná 10:00 by die werk gekom omdat ek nie uit die dorp kan kom nie. Die gemeenskap is ongelooflik en het ons baie bygestaan die afgelope tyd. Chris is selfs deur die hele Wellington terug op die dorp verwelkom.”
Nuwe minimum loon nié teen Mei ingestel
Daar word reeds sedert 2014 gewerk om die nasionale minimum loon te verbeter.
Bylmoorde: Uitspraak uitgestel
Die hof sou aanvanklik op 23 April uitspraak in dié opspraakwekkende verhoor gelewer het, maar dié datum is Dinsdag uitgestel.
Prins Harry en Meghan dalk na Afrika vir wittebrood
Daar word intussen berig dat sowat 600 gaste na die koninklike troue genooi is, en 200 gaste die onthaal sal bywoon.
Luister: Wicus en Dolla sáám het nie brieke nie
“Soms as Wicus my moedeloos maak, dan druk ek my lollie in sy hare. Die een keer toe ek dit doen, toe bly die lollie sommer regop staan. Maar ek het altyd spares; ek is voorbereid. Ons sê vir mense as hulle nie lag nie, gaan ons hulle met Doom spuit.”
Video: SA’ner vra vreemdelinge om te dans …
Miklas Manneke, ʼn jong filmmaker van Johannesburg, het die afgelope twee jaar oor die wêreld heen gereis en vreemdelinge gevra om vir hom te dans.
[Luister] ‘Ontdek jou lewensdoel’: Voorbereiding – Deel 6
“Jy word deur jou lewe verskillende geleenthede gebied, wat jy kan aangryp of verspeel. Die geheim van sukses lê in ons gereedheid en bereidwilligheid om ʼn geleentheid te benut as dit ons kant toe kom.” Só skryf Frans Cronjé in sy boek, “Ontdek jou lewensdoel”. In dié program gesels Frans oor voorbereiding.
Man gevonnis vir bejaarde se wurgdood
“Ek het hom in sy oë gekyk en vir hom gesê, wat jy aan my gedoen het, het my hart gebreek, maar ek vergewe jou. My wens is dat jy Jesus Christus in die tronk sal ontmoet.”
NWU-taalbeleid: ‘Afrikaanse gemeenskap is nie meer naïef’
“Die Afrikaanse gemeenskap is nie meer naïef oor die mooi woorde van veeltaligheid wat nou by die Noordwes-Universiteit (NWU) opklink nie. Tukkies, Kovsies en Maties het ons van alle naïwiteit in dié verband gestroop.”
DA-stryd oor kwotas kring uit
Die stryd oor die hantering van diversiteit in die DA het oornag uitgekring met ʼn streng standpunt teen raskwotas wat nou deur twee parlementslede voorgestel word.
Jayde Panayiotou se moordenaar moet opdok vir nóg ʼn moordverhoor
“Denise Webber (78) is in Augustus 2015 vermoor. Haar hande en voete is vasgebind en sy is verwurg.”