“Die leeuwyfie het seker 2 tot 2,5 km ver gehardloop tot waar sy op die vrou afgekom het.”
Alles vir die maand Maart 2018
Valke slaan toe op Pauw se gastehuis
“Dit sal ʼn lang soektog wees, dit is ʼn groot plek.”
Poppie se stiefpa na hospitaal gehaas
“Hy het seker gedink hy word gister gevonnis.”
‘The Roar’: Skeppingsdoel-fliek is hier!
“The Roar”, ’n film met ’n baie groter doel as net om te vermaak. Dit is ’n aksiebelaaide avontuur vol drama en intriges, intense liefde, hartseer, passie en hardkoppigheid. Neem jou gesin, familie, vriende en gaan kyk die film. The Roar open Vrydag 2 Maart in teaters landwyd.
ʼn Kabinet om korrupsie uit te sny
Suid-Afrikaners moet daarteen waak om nie deur die Ramaphosa-charisma gepaai te word en hul veldtog vir reg en geregtigheid laat vaar nie. Dis nou die tyd om so wakker as moontlik te wees.
Eddie Jones loop sy rieme styf
As jy uitdeel, moet jy ook bereid wees om dit te kan vat.
Ou SA vlag dalk gou haatspraak
“Dit dra niks by om maatskaplike geregtigheid, nasionale eenheid en menswaardigheid te bevorder nie – eerder die teenoorgestelde.”
Polokwane-ma vermoor: Hofsaak wéér uitgestel
“Elke hofsaak krap alles deurmekaar en ou wonde oop. Dit is baie swaar vir die kinders ook.”
Vandag se sportnuus
Dit blyk dat Rassie Erasmus vandag aangewys gaan word as die nuwe Springbok-afrigter.
Boek: Hoe om ʼn draak se toorn te tem
Wie gaan as koning van die Wilderweste gekroon word – Harwarrus of Alvin die Verraderlike?
Nuuskommentaar: Ope brief en die duisendpoot
Ope brief aan pres. Cyril Ramaphosa
Koffie saam met Wouter: Hoe werk die mynery van bitcoin?
ʼn Mens hoor dikwels dat mense sê as jy werklik geld met bitcoin wil maak moet jy die geldeenheid myn. Wouter verduidelik wat daarmee bedoel word, hoe dit werk en of jy werklik soveel geld daarmee sal kan maak as wat beweer word.
Rubberkoeëls in Rustenburg afgevuur
“Ons het nie hierheen gekom om te baklei nie, dit was ʼn vreedsame optog dié. Al wat ons wil hê, is om bygestaan te word in ons nood.”
‘Misdadigers vrees nie meer die polisie nie’
“Een rede hiervoor is dat daar talle misdadigers in die polisie se eie geledere is. Dit is algemeen bekend, maar niks word daaraan gedoen nie.”
Eskom se kredietgradering afgegradeer
S&P hou vol Eskom se vooruitsigte bly negatief.
Gedagte vir die dag: Vroue en Jesus
Jesus sê vir haar: “Maria!” Sy draai om en sê vir Hom in Aramees: “Rabboeni!” Dit beteken ‘Leermeester’. (Johannes 20:16)