“Om elektrisiteitstariewe met meer as 30% te verhoog, sal uiters nadelige gevolge vir verbruikers inhou.”
Lees meerAlles vir Maandag 9 April 2018
Vrou sterf toe dokters haar per ongeluk balsem
ʼn 27-jarige vrou is lewend gebalsem toe dokters haar tydens ʼn operasie per ongeluk op ʼn formaldehied-drup geplaas het.
NVG oorweeg om omstrede sakeman te vervolg
Joe Singh, uitvoerende hoof van Just Coal, se dossier, waarin hy van bedrog beskuldig word, is by die direkteur vir openbare vervolging ingedien vir oorweging.
Denel het nuwe tussentydse raad
Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, het Maandag aangekondig ʼn nuwe tussentydse raad is aangestel by die wapenvervaardiger Denel, wat tans in ʼn finansiële verknorsing is.
Polisiebeampte gevonnis oor korrupsie
ʼn 33-jarige speurder van die Van Reenen-eenheid is in die Ezakheni-streekshof in KwaZulu-Natal gevonnis op aanklag van korrupsie.
Gedenkdiens vir Winnie by konstitusionele hof
Die Nelson Mandela-stigting, staatsamptenare en Graça Machel het Maandag by die konstitusionele hof bymekaargekom ter nagedagtenis aan wyle Winnie Madikizela-Mandela.
ToekomsVenster: Wie sal Ek stuur?
Wanneer ʼn mens met die Lewende Here ontmoet gebeur twee dinge. Jy word bewus van jou eie kortstondigheid, jou sondigheid en noodsaak aan redding. God kan ʼn gebroke hart nie weerstaan nie en tree onmiddellik reinigend en herstellend toe.
Drie kinders sterf toe muur ineenstort
Drie kinders van Johannesburg is Maandag dood toe die muur van ʼn gebou op hulle ineengestort het.
Gevangenes gooi kookwater oor beamptes uit
Die beamptes was besig om ʼn soekoperasie in die Pollsmoor-tronk se Medium B-afdeling uit te voer.
Daspoort-tonnel gesluit toe man dreig om te spring
Die Daspoort-tonnel in die weste van Pretoria is Maandagmiddag gesluit nadat ʼn 21-jarige man gedreig het om van die tonnel af te spring.
Grondwethof sê oor Oscar Pistorius se appèlaansoek
Die konstitusionele hof het uitspraak gelewer in Oscar Pistorius se aansoek om teen sy vonnis te appelleer.
Die wêreld in foto’s – 9 April 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Twee sterf, nog 2 beseer in botsing
“By nadere ondersoek het paramedici ʼn vrou vasgekeer in die bestuurdersitplek aangetref terwyl ʼn meisie, vermoedelik 13 jaar oud, in die passasiersitplek aangetref is. ʼn Seun, glo 17 jaar oud, het ʼn kort entjie van die bakkie af gelê.”
Laerskool Horison vlieg hoog
Laerskool Horison streef na uitnemendheid in onderrig en opvoeding as ʼn waardegedrewe Afrikaanse skool.
Statebondspele: SA ryg medaljes in
Dié uur van swem- en atletiekdrama sal vir baie jare deur ondersteuners onthou en gekoester word.
Maroela Media Afrikaanse Top-20: 9 April 2018
ADAM betree ook hierdie week se Top-20. Dié gewilde groep het die afgelope naweek hul splinternuwe album, Bewe, bekendgestel.
Talle notas by huis waar egpaar raaiselagtig sterf
Die egpaar se buurman het Maandagoggend verby hul huis gery toe hy ʼn verdagte nota in een van die vensters van die huis opgemerk het. Die nota het glo versoek dat die persoon wat dié nota lees die polisie moet ontbied.
Superheldfliek steek ‘Titanic’ verby by loket
Dié fliek het pas die ikoniese 1997-lokettreffer Titanic verbygesteek. Dít nadat Titanic – wat $659 miljoen by die loket in Amerika verdien het – vir langer as ʼn dekade koning gekraai het.
ANC kap na Trevor ná uitlatings oor Winnie-huis
“Dit is sleg en roekeloos van Trevor Manuel om die gedenkdiens in ʼn politiese geveg te omskep en die sekretaris van korrupsie te beskuldig sonder bewyse.”
Voormalige SAID-beamptes in hof
Ivan Pillay‚ Johann van Loggerenberg en Andries Janse van Rensburg word daarvan beskuldig dat hulle in 2007 onwettig op die kantore van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) gespioeneer het.