Solidariteit Helpende Hand wil saam met Impact Hearing vanjaar weer 25 bejaardes se lewensgehalte verbeter deur hulle van gehoorapparate te voorsien.
Alles vir Maandag 9 April 2018
Varsgebekkig: Sonder arms rondstaan
Die Varsgebekkig-uitdrukking van die week is “sonder arms rondstaan”
Video: Twee polisiemanne in winkelsentrum vasgetrek
In die video kan gesien word hoe die beampte in uniform se rangtekens en polisiekenteken verwyder word ten aanskoue van talle nuuskierige omstanders.
Deen vas ná moord op sangeres, dogter (4)
Die liggame is in die kombuis aangetref.
Foto’s: Hoe ver kan jy jou vrou dra?
Daar word van alle deelnemers vereis om ʼn valhelm te dra, en alle deelnemers word gewaarsku dat dit moontlik ʼn gevaarlike aktiwiteit kan wees.
Raadslid, 3 ander vas oor N2-betoging voor Paasnaweek
Die verdagtes is in hegtenis geneem nadat hulle op beeldmateriaal van die betoging geïdentifiseer is.
Saru, dink maar mooi oor die Pro14-reeks
Daar sal aan die einde van Mei, wanneer die Europese rugbyseisoen afgehandel word, hard gepraat moet word oor die Cheetahs en Southern Kings se deelname aan die Pro14-reeks.
Gevangene steek glo bewaarders om ‘status’ te bewys
Ná die voorval is ʼn groot operasie uitgevoer om die selle in die gevangenis vir wapens en ander verbode items te deursoek.
Video: Dié troue-toespraak laat almal skaterlag
“My arme man ken ál die woorde en my vyf maande-oue baba moes maar in sy loopraam luister hoe mamma ‘rap’. Ek het elke dag op pad werk toe en terug die liedjie geleer.”
Wat sal geldknyp van die Engelse klubs oplewer?
Die vraag ontstaan of Engelse klubrugby werklik die supersalarisse kan bekostig waarmee hulle so geredelik die Suide se talent stroop.
Ferrari beboet ná ongeluk in kuipe
Kimi Räikkönen sit met talle vrae oor wat skeefgeloop het in die kuipe.
Nuwe uitvoerende leierskap vir Barclays Africa
David Hodnett, die groep se uitvoerende adjunkhoof, sal twee maande lank sabbatsverlof neem.
Gevaarlike veranderinge in Trump-regering
Die onlangse afdanking van Rex Tillerson as Amerikaanse minister van buitelandse sake en generaal H.R. McMaster as nasionale veiligheidsadviseur van die Trump-regering was nie goeie nuus nie. Slegter nuus, egter, is hul twee plaasvervangers.
Woord van die week: penswinkel
“Penswinkel” is Taaltoffie se Woord van die week
Handelsoorlog: SA in kruisvuur
Ontleders maan dat die handelsoorlog Suid-Afrikaanse verbruikers ook hard gaan slaan.
Voor-belasting stormloop deur kopers
Met die onlangse aankondiging van ’n verhoging in BTW en ad valorum-belasting (duurder voertuie vir die rykes) kan ’n mens verwag dat die Maart-verkopesyfers kunsmatig hoog sou wees – en dit het toe inderdaad gebeur.
Mantashe vra vir eenheid in ANC
“Ons werk as vrywilligers sal maklik wees as ons die ANC eerste plaas eerder as om leiers te aanbid.”
Vermiste skubaduikers gevind
Die duikinstrukteur is geïdentifiseer as die 45-jarige Jean Snyman en sy student as Rezano Damoense (36).
Foto’s: Kanada in rou ná talle in gru-ongeluk sterf
“Ons is geskok en in rou. Die ergste nagmerrie het gebeur.”
Wenners van pryse vir Christelike literatuur bekend
Die skrywer André Pretorius se reisverhaal waarvoor hy 500 jaar ná die begin van die Kerkhervorming in 1517 in die spore van groot hervormers gaan loop het, is pas met ʼn prys vir Christelike literatuur bekroon.