Alles vir Maandag 9 April 2018

Vandag se sportnuus

Die Amerikaanse Meesters is afgehandel en die groen baadjie is vir die eerste keer deur Patrick Reed gewen. Die Blitsbokke was ook die naweek in die Hongkong-toernooi in aksie en die jong span het uitstekend gevaar en derde geëindig om hul voorsprong op die punteleer te behou.