Dít kom te midde stygende pryse van brandstof, skoolgeld en ander verbruikersitems.
Alles vir Donderdag 12 April 2018
Vreugdes van wêreld se oudste man: warmbronne en lekkergoed
Masazo Nonaka het al jare lank die warmbronne in die noorde van Japan geniet – dalk langer as meeste mense!
Watter rol moet ouers in akademiese prestasie speel?
Eintlik kom alles daarop neer om ’n gesonde balans te handhaaf. Kinders moet vir hulself kan dink, onder die wakende oog van ’n ouer om seker te maak dat hul kinders uit hul foute leer sonder om hul vingers te verbrand.
NVG kap terug ná korrupsieklagte
Volgens hom is die aanklagte wat AfriForum aanhangig gemaak het ʼn “desperate poging” om die beeld van Abrahams én seniorbeamptes van die NVG te “beswadder”.
Nuuskommentaar: Een, twee … hoeveel regeringsvlakke nou weer wat werk?
Hoekom wil die ANC die swakste regeringsvlak voortrek?
Liggaam op Paarlberg dalk dié van vermiste man
Maroela Media het vroeër berig die 45-jarige man het op 29 Maart onder raaiselagtige omstandighede verdwyn.
Oupa sterf week ná kleindogter (8) hom skiet
“Toe paramedici by die toneel opdaag, is hulle na die slaapkamer van die huis gelei. Die man is in sy bed aangetref met ʼn skietwond aan sy kop,” het ʼn woordvoerder van die nooddienste destyds gesê.
Konflik raak al hoe giftiger
Die wêreld hou al weer asem op vir die soveelste groot konfrontasie in die Midde-Ooste tussen die groot moondhede Amerika en Navo aan die een kant en Rusland en Turkye aan die ander kant.
Resep-video: Kleurvolle yskasblokkies
Dié blokkies is perfek vir ʼn partytjie óf sommer net vir die naweek!
Boek: Die ou vrou en die priester en ander verhale
Verskeie van die verhale bevat ’n sterk geestelike ondertoon: bewyse van ’n skrywer wat besin, wat ondersoek, en wat nie skroom om dít wat onverklaarbaar is te probeer oopskryf nie.
Tandarts weer skuldig aan seksdade met kind
Die seksuele aanranding het later die aand plaasgevind nadat almal al gaan slaap het.
Boekresensie: Schalk Schoombie se ‘Tot die dood ons skei’
Die vraag wat gevra word, is: “Wat dryf iemand om sy vrou en lewensmaat te vermoor?” Schalk Schoombie ondersoek talle gevallestudies en maak ontstellende bevindinge. Die boek bevat ware verhale van intieme-vrouemoord-slagoffers.
Vandag se sportnuus
By die Statebondspele in Australië het Suid-Afrika Woensdag nog vyf medaljes gewen.
Vyf sterf in KZN-huisbrand
“Hulle het vyf mense in die huis aangetref en hulle na buite gebring. Drie volwassenes en twee mense wat vermoedelik kinders is, is met noodlottige beserings aangetref,” het ʼn woordvoerder van die nooddienste gesê.
Taxi tref meisie (8) toe sy pad oorsteek
Die meisie is op die toneel behandel voordat sy na die hospitaal gehaas is vir verdere mediese behandeling.
Vier polisiemanne in hof oor sakeroof
Hulle het glo voorgegee dat hul beamptes van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) is en daar is om ʼn inspeksie te doen.
Vyf verkool in Noordwes-ongeluk
Vyf mense het tot so ʼn mate verbrand dat hulle nie herken kon word nie, nog een is dood en een is beseer toe twee voertuie tussen Derby en Ventersdorp gebots het.
Gedagte vir die dag: Bang, maar gestuur
Daardie Sondagaand was die dissipels bymekaar. Alhoewel die deure gesluit was omdat hulle bang was vir die Jode … (Johannes 20:19)