KPMG Suid-Afrika het Saterdag aangekondig dat twee van sy vennote met onmiddellike effek bedank het toe dissiplinêre aanklagte teen hulle aanhangig gemaak is.
Alles vir Sondag 15 April 2018
Omstander help gou toe man by Kleinmond verdrink
ʼn 63-jarige man van Table View in Kaapstad, oorspronklik van Windhoek in Namibië, is deur golwe van die rotse meegesleur en hy het in die see in die moeilikheid beland.
Namibië en Zimbabwe verlig SEB-vereistes; SA verskerp syne
Die sakeregtewaghond AfriSake het gesê dit is skreiend dat die Suid-Afrikaanse regering SEB-vereistes verskerp terwyl Namibië en Zimbabwe hul swart eienaarskapsvereistes verslap.
Vrou sterf, drie beseer in Durban-ongeluk
ʼn Vrou, in haar 40’s, het in die hospitaal aan haar beserings beswyk ná drie motors Saterdagmiddag op die Hans Detman-snelweg naby Shallcross in Durban gebots het.
Gedagte vir die dag: U hoor alles
As jy ontsteld raak … dink in stilte daaroor na as jy gaan lê … (Psalm 4:5)