Jy wil asem skep en die mooi dinge raaksien. Maar soms raak die lewe dol en jy erg gestres.
Alles vir Maandag 16 April 2018
Gerber wéér die uitskieter in Franse liga
Die gewese Bolandse Curriebekersenter Danré Gerber was weereens die uitskieter tussen die Suid-Afrikaners in die Franse ligas.
Nuuskommentaar: Wie het vir wie gespioeneer?
Volgens ’n bekende rubriekskrywer bestaan daar nog ’n soort paranoia by sommige mense oor die moontlikheid dat hulle “apartheidspioene” was. Dit hou die potensiaal in om die ANC te skeur.
Twee sterf toe taxi teen boom bots
Brandbestryders moes meganiese toerusting gebruik om die kritiek beseerde bestuurder uit die wrak te bevry.
DA ontken LP is ‘aangestel’, nie ‘verkies’ nie
Die Demokratiese Alliansie het ʼn berig in die Sunday Times verwerp dat DA-LP Natasha Mazzone as een van twee adjunkvoorsitters van die party se federale raad “aangestel” en nie “verkies” is nie.
Veldbrand woed voort in Sydney
Owerhede probeer bepaal of die brand moedswillig gestig is.
Geen verdere behandeling vir Barbara Bush
Barbara Bush (92), voormalige presidentsvrou, fokus nou eerder op tuisverpleging.
Onwettige myners sterf in ongeluk
Die polisie by Driekop, naby Burgersfort in Limpopo, ondersoek ʼn saak van strafbare manslag nadat vier vermeende onwettige myners in ʼn ongeluk gesterf het.
Gedagte vir die dag: Toe én nou
Daar is baie wat sê: “Wie sal dit weer met ons goed laat gaan?” (Psalm 4:7)