Blade Nzimande, minister van vervoer, het Dinsdag die aankondiging gemaak.
Alles vir Dinsdag 17 April 2018
Vier vas ná bylaanval op Oos-Kaapse plaas
Vier verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die aanval die afgelope naweek op ʼn plaas in die Addo-omgewing in die Oos-Kaap waartydens ʼn 63-jarige man met ʼn byl aangeval, ontvoer en vir etlike ure in ʼn donker vertrek aangehou is.
Een van Johann Botha se ‘moordenaars’ doodgeskiet
Een van die vier beskuldigdes wat tereggestaan het vir die moord op Johann Botha (53) is verlede week doodgeskiet terwyl nog een steeds soek is.
Mahumapelo-mosie: ‘EFF weet hulle gaan verloor’
Die ANC in Noordwes het Dinsdag gesê die EFF het sy planne vir ʼn mosie van wantroue in premier Supra Mahumapelo laat vaar toe die party agtergekom daar wag ʼn nederlaag op hulle.
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 16 April 2018
Wie is dié week in die no. 1-posisie?
Spioen vs spioen: DG uit pos verwyder
Hy word in Jacques Pauw se boek The President’s Keepers met korrupte aktiwiteite verbind.
Boer naby plaas doodgeskiet
Die liggaam van ʼn Oos-Kaapse boer is Dinsdagoggend langs die pad naby sy plaas buite King William’s Town aangetref.
Vlugvoosheid: probleem of nie?
Vlugvoosheid is een van daardie vloekwoorde in rugby wat enige span kan ontspoor.
Waarom peuter?
As ons die afgelope meer as twee dekades gaan kyk na wat transformasie aan die land gedoen het, is dit geen mooi prentjie nie. Oral waar daar gepeuter is met ʼn bestaande en werkende orde, het dinge agteruitgegaan.
Dalene Matthee se ‘Toorbos’ binnekort ook op die silwerdoek
Die skrywer Dalene Matthee se bekende roman, Toorbos, sal binnekort in filmteaters draai.
Beloning uitgeloof vir inligting oor vermiste ysterman-atleet
Die familie van David Bellet-Brissaud, die vermiste 48-jarige ysterman-atleet van Gaboen, het ʼn beloning uitgeloof vir enigiemand wat inligting aan die polisie verskaf wat tot die atleet se opsporing kan lei.
Hof beslis peuter se lewe moet beëindig word
“Die stelsel het ons skandelik in die steek gelaat. Lyk ons seun in enige van dié foto’s of hy doodgaan?”
Plaasaanval: Vrou (62) sterf toe verdagtes losbrand
Die vyf verdagtes was in oranje oorpakke geklee en het balaklawas gedra. Een van die vroue het weggehardloop en in die bosse gaan wegkruip waar sy die polisie na die toneel ontbied het.
Aanlyn aansoeke in Gauteng: Sommige gesogte Afrikaanse skole dalk reeds vol
Melanie Buys, ʼn onderwysspesialis by Helpende Hand se Skoleondersteuningsentrum, het gesê die sentrum weet van een Afrikaanse skool wat meer as 400 aansoeke ontvang het terwyl dit plek vir omtrent net 250 leerders het.
Pendelaars gewaarsku oor busstaking
“Ons vra om verskoning vir die onvermydelike ongerief en die ekstra druk wat dit nou op pendelaars plaas om alternatiewe vervoerplanne te maak.”
Hof sê oor Molefe se appèlaansoek
Die hooggeregshof in Pretoria het Dinsdag uitspraak gelewer in Brian Molefe se appèlaansoek teen die bevinding oor sy heraanstelling en pensioenuitbetaling.
Seun slaan glo pa met ysterpyp dood
Veiligheidsbeamptes het ʼn oproep ontvang van ʼn vrou wat gesê het sy het bloedspatsels in haar buurman se huis opgemerk en hy word vermis.
Belastingbetalers vervolg oor ‘honderde’ uitstaande uitgawes
“Om nie belasting- of BTW-opgawes in te dien nie, is ʼn strafregtelike oortreding kragtens die Wet op Belastingadministrasie en BTW-wetgewing.”
Andriëtte maak geslag van baba bekend
Die sangeres en haar man, Glynn Moolman (32), se eersteling, Graham, het vroeër vanjaar een jaar oud geword.
Ramaphosa wil ekonomie só op dreef kry
Ekonome sê dit is ʼn goeie span met baie vernuf en kennis. Volgens ʼn ontleder is hulle ʼn moeilike taak opgelê, maar met weldeurdagte beplanning en die regte beleid kan hulle slaag.