Die polisie in Port Elizabeth in die Oos-Kaap het Woensdag aan Maroela Media bevestig dat David Bellet-Brissaud, die 48-jarige ysterman-atleet van Gaboen, op kringtelevisiebeeldmateriaal in die stad se hawe opgemerk is.
Alles vir Woensdag 18 April 2018
Foto’s: Charlize se skattige bondeltjie
Die sangeres Charlize Berg deel foto’s van haar skattige bondeltjie.
Malema ontvang glo doodsdreigemente
“Die ANC is bekend vir interne politieke moorde om hul eie lede en aktiviste te onderdruk en dit lyk of hulle nou die politieke moorde wil uitbrei na ander politieke partye.”
Jordaan se regsverteenwoordigers soek inligting
Die sokkerbaas Danny Jordaan se regsverteenwoordigers gaan die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) nader om die saak van verkragting wat teen hom aanhangig gemaak is so gou moontlik te laat aanhoor.
Boek: Buksie en Bella
Buksie en Bella is heeldag besig, besig, besig! Hulle jaag mekaar, speel wegkruipertjie en hardloop rond en bont!
Boek: Hier is ʼn muis
Koerie Kerkmuis bly in die kerk se kantoor. Hy het vir hom ʼn snoesige huisie gebou agter die houtpaneel in ʼn stil hoekie van die vertrek. Hy het net een wens, en dit is om ʼn regte mensetand in die hande te kry. Maar dit kos baie geld, en waar gaan ʼn arme kerkmuis dit vandaan kry?
Foto’s: Ramaphosa en koningin gesels
“Daar is ekonomiese verbintenisse tussen ons as Suid-Afrika en baie van hierdie lande. Daar is politieke verbintenisse, maar daar is ook kulturele bande.”
Nuuskommentaar: Tata Motata (miskien)
Gaan die nuwe haatspraakwet deel van die land se problematiek wees of – wees gereed – kan dit juis ’n bykomende struikelblok word?
Vandag se sportnuus
Vyftien Sharks is uitgenooi om die derde Springbokoefenkamp by te woon. Dit sluit spelers in soos Robert du Preez, Thomas du Toit en Akker van der Merwe.
Poppie-moord: vonnisverrigtinge begin
Die stiefpa het met sy vorige verskyning in dié hof glo selfmoord in die aanhoudingselle probeer pleeg deur vermoedelik ʼn skoonmaakmiddel te drink.
Plaasaanvalle: Platform gestig om slagoffers te ondersteun
“Ons wil die boere help om deur hierdie moeilike tyd te kom. Ons sal ook betrokke wees by die organisering van die opruiming van die toneel en skoonmaak van die huis ná die aanval.”
Barbara Bush sterf
Barbara Bush was een van slegs twee presidentsvroue wat ook die ma van ʼn president was.
Die wiele van die bus … staan stil
Duisende buspassasiers is gemaan om alternatiewe reëlings te tref vir ʼn landwye busstaking wat vandag afskop.
Gedagte vir die dag: Sondeslawe
Julle weet dat Jesus gekom het om die sondes weg te neem … (1 Johannes 3:5)