Die vierde en finale ronde van die onderhandelings tussen Salga en vakbonde is vandeesweek in Durban gehou.
Alles vir Donderdag 19 April 2018
Ideologie van gelyke armoede se verskerpte aanval op private eiendom
Met die Nasionale Vergadering se besluit van 27 Februarie is die bal vir grondonteiening sonder vergoeding aan die rol gesit. Die vraag is nou: Wat gaan die hersieningskomitee se aanbeveling teen die einde van Augustus wees?
Vrou wreed tydens plaasaanval vermoor
“Hulle het ook sy vrou se hande agter haar rug vasgebind en haar mond toegebind. Hulle het haar daarna vir dood in die slaapkamer agtergelaat.”
Boek: Bidsnoer
Pieter Fourie is ’n meester van die kort, klinkende vers.
Burgemeester gekap oor klankopname
Die klankopname wat verlede week aan die lig gekom het en sedertdien wyd versprei is, is wyd veroordeel en talle eis dat stappe teen die munisipale bestuurder gedoen word.
Dien partykongresse nog hul doel?
Die land se twee grootste politieke partye het die afgelope vier maande hul groot partykongresse gehou en gebeure aldaar laat die vraag ontstaan of sulke byeenkomste nog volkome aan hul doel beantwoord.
Gestremdheid kry dié jong atleet nie onder
“Dit wat met my gebeur het, kon baie erger gewees het.”
Vandag se sportnuus
Die Cheetahs-stut, Ox Nche, is ook uitgenooi na die laaste Springbok-belyningskamp wat Sondag in Durban begin. Hy sal hom by 15 spelers van die Sharks aansluit vir die kamp.
Resep: Botterkaramel-brosbroodrosette
Dié ryk en geurige koekies sal behoorlik jou mond laat water.
Karabo: ‘Ons kon nie sien of dit die lyk van ʼn man of ʼn vrou was nie’
Konst. Helen Mahwete het Woensdag in die Suid-Gauteng-hooggeregshof gesê Mokoena se liggaam was so erg verbrand dat die polisie nie kon vasstel of dit ʼn man of vrou was nie.
Broer gevonnis vir wrede moord op suster, haar seun
Die beamptes en lede van die gemeenskap het die graf oopgegrawe en die liggame van sy suster en haar seun gevind. Sy suster se liggaam was in stukke opgekap en in plastiek toegedraai.
Bylaanval op Oos-Kaap-plaas: Een verdagte vrygelaat
“Hulle het daarna na ʼn gebied, vermoedelik in Motherwell, gery waar hulle die slagoffer vasgebind en vir die hele duur van Saterdagaand in ʼn kamertjie aangehou het.”
Gedagte vir die dag: Getuies
Toe open Hy hulle verstand om die Skrif te verstaan (Lukas 24:45)