“Berigte is ontvang dat ʼn man in die brandende gebou vasgekeer is.”
Alles vir Vrydag 20 April 2018
Transnet se finansiële hoof bedank
Die departement van openbare ondernemings het Garry Pita, finansiële hoof van Transnet, se bedanking bevestig.
Ramaphosa knip VK-besoek kort oor Noordwes-betogings
Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdagaand aangekondig dat hy sy besoek aan die Verenigde Koninkryk gaan kortknip te midde van betogings en oproerigheid in Noordwes.
Soektog na vermiste ysterman-atleet eindig tragies
Die soektog na die vermiste David Bellet-Brissaud, die 48-jarige ysterman-atleet van Gaboen, het tragies geëindig.
Oorsigmagte van die parlement versus die reg op ’n billike verhoor
Die parlement moet egter versigtig wees om nie die skoene van die Valke en ander ondersoekende liggame te probeer vul nie en daarom moet die parlement die spesifieke doel om getuies te roep, baie duidelik stel.
Gedagte vir die dag: Geen ander naam
“Hý bring die verlossing en niemand anders nie. Daar is geen ander naam op die aarde aan die mense gegee waardeur God wil dat ons verlos moet word nie.” (Handeling 4:12)