Maandag was hy een van die Maties se helde in hul sege in die Varsitybekerreeks, Saterdag het hy 21 punte vir sy nuwe span, die Pumas, in die Supersportreeks behaal.
Lees meerAlles vir Saterdag 21 April 2018
Bulls wen drie, Stormers verloor drie agtereenvolgens
Australië se tweede beste span het Saterdag op Loftus groot pak teen Suid-Afrika se tweede bestes op die punteleer gekry, en in ʼn wedstryd vol foute was daar vir die Stormers op Kingspark die voortsetting van hulle string derby-neerlae.
Mahikeng weer ‘kalm’ ná dae van onluste
Die Noordwes-polisie het Saterdag gesê die situasie in Mahikeng is weer kalm nadat onluste sedert Woensdag in die omgewing geseëvier het.
[Video] Pres. Ramaphosa se huldeblyk by veteraan se begrafnis
Pres. Cyril Ramaphosa het Saterdag in Pretoria ʼn huldeblyk gelewer tydens die spesiale amptelike begrafnis vir voormalige minister, dr. Zola Skweyiya.
Minister ‘verklaar oorlog’ teen toustaan
Malusi Gigaba, minister van binnelandse sake, gaan ʼn veldtog van stapel stuur om ʼn “Oorlog teen toustanery” te verklaar.
Wonderwerk ná wonderwerk red sendelingboer se lewe in plaasaanval
WAARSKUWING: Die inhoud van dié berig is gewelddadig van aard en mag sensitiewe lesers en kinders ontstel.
‘Kaper’ in Kaapstad doodgeskiet
ʼn Vermeende kaper is vandeesweek in ʼn skietgeveg met die polisie in Kaapstad doodgeskiet en ʼn 23-jarige verdagte is in hegtenis geneem.
Polisie skiet ‘rower’ tydens betoging dood
ʼn Man is vandeesweek in ʼn skietgeveg met die polisie in Noordwes doodgeskiet.
Bejaarde vrou in huis met byl oorval
“Die 76-jarige vrou het geslaap toe sy ʼn klop aan haar deur hoor.”
Sun City-ontsnapping: Nóg tronkbewaarders onder vergrootglas
“Die departement beskou hierdie bewerings in ʼn baie ernstige lig en daar sal streng opgetree word teen dié wat skuldig bevind word.”
Polisieman by werkplek in hegtenis geneem
Polisiebeamptes word gewaarsku dat die reg sy gang sal gaan as hulle skuldig bevind word aan enige misdryf.
Mahikeng-onluste: Nog geen besluit oor premier gemaak
“Die kwessies sal beslis in die regering bespreek word en ook met die regerende party in die provinsie.”
Cyril Ramaphosa by amptelike begrafnis verwag, talle Pta-strate gesluit
Pres. Cyril Ramaphosa word Saterdag in Pretoria verwag vir die spesiale amptelike begrafnis.
Stilbaai-plaasmoord: ‘Sy wás liefde’
“Die koeël is deur haar hart en long en sy wasonmiddellik dood. Sy het in harmonie met haar familie gesit en kuier en die volgende oomblik was sy in die hemel.”
Busstaking gaan verskerp
Die werkgewer het vandeesweek ʼn 8%-verhoging voorgestel, maar die vakbonde het dit van die hand gewys.
Gedagte vir die dag: Geloofsbelydenis
Die Here is my herder, ek kom niks kort nie (Psalm 23:1)
Gaan dié beamptes skotvry daarvan afkom?
Daar kan nie fout gevind word met die jare lange skorsings van Spaanse spelers wat ʼn Roemeense skeidsregter ná ʼn toets teen België in Brussel verbaal en fisiek toegetakel het nie, maar gaan die beamptes skotvry daarvan afkom?
Bok en oudskolespeler maak skande in Engeland
ʼn Springbok en ʼn gewese KwaZulu-Natalse skolespeler het ʼn opkikkerskande oor Engelse rugby gebring.
Ackermann se span haal eindronde
Gloucester, wat deur die oud-Springbok Johan Ackermann afgerig word, het Vrydag tot die eindstryd van die Europese Uitdaagbeker deurgedring.