Dié resep is vir diegene wat hou van sjokolade en neute.
Alles vir Dinsdag 24 April 2018
Wanderlust: Hoofstuk 12
Eendag lui die foon en dis ʼn meisiemens uit Duitsland – ʼn Monika wat ek so verlangs ken en ek weet sy werk vir die een of ander minister. Sy vra of ek nie ʼn guns vir haar baas sal doen nie en ek spits my ore.
Vandag se sportnuus
Suid-Afrika se medaljewenners, by die pas afgelope Statebondspele, is gister in Pretoria vereer en die Lions is weer voor op die Superrugby-punteleer nadat hulle die Waratahs in Sydney geklop het.
Boek: Openbare domein
In ‘Openbare domein’ verken Daniel Hugo dit wat openbaar is vir die digter, en wat nié.
Talle sterf toe kroeg brand
Die vermeende brandstigter het glo met iemand ʼn woordewisseling aangeknoop voordat hy die kroegdeur met ʼn motorfiets afgesper en die gebou aan die brand gesteek het.
Oudpres. George H.W. Bush in waakeenheid opgeneem
Voormalige Amerikaanse president George H.W. Bush is in die waakeenheid van ʼn hospitaal in Houston, Texas, opgeneem, net een dag ná sy vrou se begrafnis.
‘ANC in KZN is wel verenig’
Die nasionale werkkomitee is na KwaZulu-Natal afgevaardig ná maande lange onenigheid in die party en ʼn week van betogings met een faksie in die provinsiale partystrukture wat eis dat die party se verkiesingskonferensie uitgestel word.
Foto’s: William en Kate wys hul prinsie
Net ure ná die geboorte van prins William en Kate Middleton, hertogin van Cambridge, se derde baba, het die koninklike egpaar die splinternuwe toevoeging tot hul gesin aan die wêreld gewys.
Busstaking: Pendelaars gevra om by stryd aan te sluit
Stakende busbestuurders het Maandag met pendelaars in Rustenburg in Noordwes vergader in ʼn poging om hul samewerking te kry in die stryd om beter lone.
Talle sterf toe bussie deur voetgangers ploeg
“Die bussie het net op die sypaadjie afgejaag en die mense een vir een platgery. Net so het hy soveel mense se lewe verwoes.”
Gedagte vir die dag: Kýk wat gebeur!
Liewe kinders, ons liefde moenie net woorde en lippetaal wees nie … (1 Johannes 3:18)