Die rowers het die eienaar na buite gelok deur ʼn veiligheidswag met ʼn vuurwapen aan te hou en opdrag te gee om sy werkgewer te bel en te sê hy het ʼn luiperd naby die lodge gewaar.
Alles vir Saterdag 28 April 2018
Motoris vas wat glo verkeersbeampte doodry
Die polisie se voorlopige ondersoek dui daarop dat die motoris onder die invloed van alkohol bestuur het.
Skok, medelye ná 7 in bakkie op treinspoor sterf
Voorlopige aanduidings is dat die bestuurder van die bakkie die treinspoor by die Buttskop-spooroorgang probeer oorsteek het terwyl die aankomende trein reeds sigbaar op die treinspoor was.
Gedagte vir die dag: Die hemel getuig
Die hemel getuig van die mag van God, die uitspansel maak die werk van sy hande bekend (Psalm 19:2)