Die waterkwaliteitstoetse het aangedui dat daar ʼn hoë vlak van die E.coli-bakterie in die water aanwesig is.
Alles vir die maand April 2018
‘Musieksoldate’ laat die rugbypoppe dans
Hulle word die Reggae Warriors genoem, maar daar was Saterdag niks droefgeestig aan Jamaika se spel toe hy teen Barbados vlam vat nie.
Nóg ʼn verdagte vas ná Vrystaat-plaasaanval
Die polisie het intussen bevestig dat een van die verdagtes ʼn werker op die plaas is.
Vyf brandbestryders sterf toe hul werkers probeer red
Meer as 180 brandbestryders, 67 brandweerwaens en talle ambulanse is na die toneel gestuur waar die hele fabriek in vlamme gehul was.
16 vas ná groep op pendelaars losbrand
Daar is tydens die verdagtes se inhegtenisneming op 17 vuurwapens beslag gelê: nege gewere, ʼn haelgeweer en sewe pistole.
Twee sterf toe motor in vlamme uitbars
Volgens paramedici het die motor in ʼn betonverkeersirkel vasgery voordat dit aan die brand geslaan het.
Gedagte vir die dag: Die woord van die Here
Die woord van die Here is volmaak: dit gee lewe (Psalm 19:8)
Pro14: Kings laat Cheetahs sweet vir die bonuspunt
Die Cheetahs se plek in die kwarteindronde van die Pro14-reeks is Saterdag in die 52ste minuut bespreek toe hulle kaptein Francois Venter in die Nelson Mandelabaai-stadion teen die Kings gaan druk het.
Wie gaan hulle aan sulke rugby steur, Saru?
Die SA Rugbyunie (Saru) sal diep en ernstig moet besin of dit die moeite werd is om met die Supersportreeks in sy huidige formaat voor te gaan.
Bulls: Goed was toe nie goed genoeg nie
In ʼn riller waar dit weer beklemtoon is dat rugby nie noodwendig ʼn regverdige spel is nie, is die wedstryd tussen die Bulls en die Highlanders Saterdag ná 80 minute eers besleg.
Asië: Meer ervare Korea kry voet in WB-deur
Korea het Saterdag in die eerste kragmeting van die Asiatiese aanspraakstryd sy voet in die Wêreldbekerdeur gekry.
Gesogte nasionale ordes toegeken
Van die mense wat vanjaar dié gesogte toekennings ontvang het, sluit in John Smit, Johan Botha, Elsa Meyer, Hashim Amla en adv. Nakedi Ribane.
‘The Simpsons’ behaal TV-mylpaal
“Baie geluk aan almal wat deel is van hierdie baanbrekersreeks. En aan die miljoene Simpsons-aanhangers oor die wêreld, dankie dat julle nog al die jare kyk.”
Man vas ná konstabel se koelbloedige moord
ʼn 32-jarige verdagte is in hegtenis geneem nadat ʼn Wes-Kaapse polisiekonstabel vroeër vandeesmaand doodgeskiet is terwyl hy op ʼn klagte gereageer het.
Omstander tydens transitorooftog geskiet
ʼn Motoris wat Saterdagoggend verby ʼn toneel in die noorde van Pretoria gery het waar ʼn transitorooftog aan die gang was, is tydens ʼn skietgeveg deur ʼn dwaalkoeël getref.
Video: Vreugde oor Wes-Kaapse rivier wat vloei
Die video, wat reeds meer as 11 000 keer op Facebook gedeel is, het verheugde sosialemediagebruikers gaande.
Een kritiek, nog 2 beseer toe helikopter neerstort
Volgens bewerings was dit baie mistig in die omgewing ten tyde van die ongeluk wat moontlik daartoe bygedra het.
‘Interne probleme rede vir ANC-nederlaag in Coligny’
Probleme in die binnekringe van die ANC is die rede hoekom die ANC ʼn setel in die tussenverkiesing in Coligny in Noordwes afgestaan het, het Supra Mahumapelo, premier en ANC-voorsitter, in Noordwes gesê.
Blitsbokke in kwarteind ná baie duikwerk en flink drieë
Die Blitsbokke het Saterdag in sy groepronde van die wêreld-sewestoernooi in Singapoer in al drie hul wedstryde veel minder besit as hulle teenstanders gehad en moes dus heelwat meer duikslae uitvoer .
Egpaar met pangas op Vrystaatse plaas aangeval
ʼn Bejaarde Vrystaatse egpaar is in ʼn hospitaal opgeneem nadat hulle Saterdagoggend op hul plaas in die Hertzogville-distrik deur ses aanvallers oorval en erg aangerand is.