Die derde dag van die vierde en laaste kriekettoets tussen Suid-Afrika en Australië het baie stadiger gevorder as wat alle Protea-ondersteuners voor gehoop het.
Alles vir die maand April 2018
Hengelaar glo van rotse geslaan
Met owerhede se aankoms op die toneel het hulle na die man begin soek, maar die soektog is deur die donker, steil hellings en ʼn moeilik toeganklike ligging belemmer.
Superrugby: Wat is fout met die Lions?
Die Lions het Sondagmiddag die tweede keer vanjaar op Ellispark pak gekry en het nou hulle derde neerlaag in sewe wedstryde gely.
Blitsbok-kaptein se pa sterf
Flip Snyman (63), die pa van die Blitsbok-kaptein, Philip Snyman, is oorlede.
Man skiet glo vrou, skoonma dood
“Die slagoffers is na ʼn hospitaal gehaas, maar is met hul aankoms daar dood verklaar. Albei is verskeie kere geskiet.”
Foto’s: Inwoners gewaarsku ná sinkgat verder inval
Die rampbestuur-eenheid meen die sinkgat is tans tussen 6 m en 8 m diep.
Wit mense het grond wettig bekom
“Wit mense het grond wettig bekom. Hiér is die feite.”
Hiérdie bekendes dalk by koninklike troue
Die koninklike troue van prins Harry en Meghan Markle vind oor net meer as ses weke plaas en gerugte begin alreeds die ronde doen oor wie die gastelys vir dié spoggeleentheid gehaal het.
Polisieman deur taxi raakgery, vang steeds verdagte
ʼn Oos-Kaapse polisiebeampte is geloof vir sy deursettingsvermoë nadat hy Saterdag ʼn vermeende oortreder agternagesit en gevang het ten spyte daarvan dat die polisiebeampte oomblikke vantevore deur ʼn taxi raakgery is.
Bekende TV-persoonlikheid in SA beroof
Volgens ‘n polisiewoordvoerder was ‘n groep toeriste op die N17 op pad na Swaziland toe die voorval gebeur het.
10-jarige veg steeds om lewe in Pta-hospitaal
“Die susters het gister vir ons gesê ons mag nie ophou bid nie. Mense moet asseblief nie ophou bid nie. Ons het elke gebed nodig. My kind is regtig baie siek.”
Huldeblyke stroom in ná geliefde aktrise sterf
“Sy was een van die mees geliefde siele in die kunstebedryf en [haar dood is] ʼn hartseer verlies.”
‘Ongekende steun’ vir veldtog teen NWU se taalplan
“Hierdie oorweldigende reaksie is die groot saamstaan waarna Afrikaanssprekendes dikwels streef. Ons is oorweldig, maar dankbaar.”
Superrugby: Daar brand darem ʼn liggie in die tonnel
ʼn Week is ʼn lang tyd in Suid-Afrikaanse rugby.
Voorval veroordeel toe ‘dronkbestuurder’ vermoor word
Die bakkiebestuurder, wat na bewering dronk was, is deur ʼn woedende skare doodgemaak kort nadat die bakkie in ʼn groep voetgangers ingeploeg het.
Foto’s: Ramaphosa veroorsaak opskudding op vlug
Ten spyte van pres. Cyril Ramaphosa se multimiljoenêr-status, sê hy klaarblyklik nie nee vir ʼn winskoop-vliegkaartjie nie.
17-jarige steeds in waakeenheid ná perd op haar val
“Die duiwel sal altyd probeer om ons in God se goedheid te laat twyfel, maar ons het geen vrese nie. Net geloof.”
Deelnemer sterf tydens Twee Oseane-marathon
ʼn Vroulike deelnemer is Saterdag tydens die bekende Twee Oseane-marathon in Kaapstad dood.
Jesus se hande
“Onthou dat HY in die hemel verwonde en verminkte hande het. Deur Sy wonde het daar genesing vir ons wonde gekom.”
Gedagte vir die dag: Is jy geestelik honger en dors?
… wie van die water gedrink het wat Ek hom sal gee, sal in alle ewigheid nooit dors kry nie. Nee, die water wat Ek hom sal gee, sal in hom ’n fontein wees met water wat opborrel en vir hom die ewige lewe gee. (Johannes 4:13)