Drie mans, tussen 29 en 34 jaar oud, sal na verwagting Vrydag in die Fort Beaufort-landdroshof in die Oos-Kaap verskyn in verband met ʼn beweerde kontant-in-transitorooftog.
Lees meerAlles vir Woensdag 2 Mei 2018
30 vas oor geweld in Philippi
Dertig persone is in hegtenis geneem ná betogings in Jakes Gerwelrylaan en die R300 in Kaapstad.
Boeremag het glo toegang tot SAPD-infrastruktuur
LP’s het Woensdag gehoor twee werknemers van die staat se amptelike inligtingstegnologie-agentskap (Sita) het kontak gehad met Andre du Toit, ʼn lid van die Boeremag, wat in 2013 skuldig bevind is op aanklag van hoogverraad.
Baba verdwyn uit Alberton
Die 13 maande oue Eden Laird het Woensdagoggend uit Brackendowns in Alberton verdwyn.
Student by koshuis doodgeskiet
ʼn 21-jarige vroulike bourekenaarstudent aan ʼn universiteit in Durban is by ʼn koshuis doodgeskiet.
SA sal ‘gesteelde geld’ terugkry
Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, het Woensdag aan LP’s gesê die verandering in raadslede en bestuurspanne by staatsbeheerde ondernemings is nie net lippetaal nie, maar deel van ʼn proses om uiteindelik alle geld, wat uit die staatskas gesteel is, terug te kry.
Wat is DA se plan met die EFF?
As die taktiek van sommige DA-leiers om in die openbaar met die EFF in stryd te tree voortduur, is die noodwendige gevolg dat die EFF sy steun na die ANC sal skuif. Die vraag is hoe dit in belang is van DA-kiesers om deur ‘n ANC/EFF-koalisie regeer te word?
ToekomsVenster: Die koninkryk is soos ’n skat
Wanneer laas het ons nagedink oor die skat wat in Jesus vir ons weggebêre is?
Die wêreld in foto’s – 2 Mei 2018
Foto’s bied ’n blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Wanderlust: Hoofstuk 13
Dis toe dat ek begin safari. En dis tóé dat my wanderlust doel begin kry, vertel Koos Greeff.
Karabo Mokoena-saak: Kêrel hoor sy lot
Mantsoe het deurentyd tydens die verhoor ontken dat hy Mokoena vermoor het en aangevoer sy het selfmoord gepleeg.
Vriende se Werkersdagbraai eindig tragies
ʼn Werkersdagbraai vir drie vriende het Dinsdagaand tragies op ʼn plaas buite Lephalale (Ellisras) in Limpopo geëindig.
Nuwe kletsprogram op kykNET-horison
Vyf vroue, vyf uiteenlopende opinies, een onderwerp en ’n gehoor – ’n geselsprogram met ’n verskil wat vanaf Julie op kykNET&kie, DStv-kanaal 145, te sien sal wees.
Skote klap toe beamptes ‘transitorowers’ vastrek
Daar is tydens een van die verdagtes se inhegtenisneming beslag gelê op een aanvalsgeweer, ʼn pistool, ʼn onbevestigde bedrag geld en ʼn voertuig wat na bewering tydens die rooftog gebruik is.
Jong man deur honde verskeur
Ruan Redgard, ʼn 27-jarige inwoner van Port Elizabeth in die Oos-Kaap, is Maandagaand dood toe hy deur twee honde, vermoedelik pitbulls, verskeur is.
Klubrondomtalie: Is nóg ʼn historiese klub op pad uit?
Jaag dit bloot spoke op, of is nóg ʼn historiese klub op die afdraand?
Sewes-Wêreldbeker: Dis reg of weg sonder herstelkans in dié toernooi
Tussen die baie verstrikkings in Wêreldrugby se amptelike mediaverklaring blyk dit dat die Blitsbokke en die ander sewe voorste gekeurde spanne, deur ʼn enkele neerlaag in die Wêreldbekertoernooi, uitgeskakel sal word.
Mashaba skets donker prentjie oor Jhb-infrastruktuur
Herman Mashaba, burgemeester van Johannesburg, het Woensdag gesê die Johannesburgse stadsraad, wat deur die DA beheer word, het ʼn “verbysterende” agterstand van dienslewering aan inwoners van die vorige ANC-administrasie geërf.
Diamantliga se atlete begin dán skitter
Verskeie Wêreld- en Olimpiese kampioene, wat die room van baan- en veldatlete insluit, sal in aksie wees.
Bekende in musiekkringe sterf
“Hy het baie vinnig agteruitgegaan.”