Die polisie in die Wes-Kaap het ʼn soektog van stapel gestuur na vier gewapende rowers wat Dinsdag op ʼn toelaebetaalpunt in Stellenbosch toegeslaan het.
Alles vir Woensdag 2 Mei 2018
Man met dwelms van R1,8 miljoen by lughawe vasgetrek
Die soektog het twee pakke met ʼn poeier, vermoedelik kokaïen, opgelewer. Dit was in foelie toegedraai en in ʼn vals kompartement in sy bagasie versteek.
Twee brand met gewere op polisiemanne los
“Hulle het spesifiek op die insittendes in die polisievoertuig gemik.”
Gedagte vir die dag: Hoe lyk God?
Niemand het God nog ooit gesien nie, maar as ons mekaar liefhet, bly God in ons … (1 Johannes 4:12)