Ismail Vadi, LUR vir vervoer in Gauteng, het Vrydag die moord op ʼn Taxify-bestuurder in Snake Park in Soweto veroordeel.
Alles vir Saterdag 5 Mei 2018
Franse hof sê nee vir toetsspeler uit SA
ʼn Franse toetsspeler uit Suid-Afrika se rugbytoekoms is in gedrang nadat ʼn Franse hof ʼn dringende aansoek geweier het om sy status te wysig.
Brand breek uit in gebou in Germiston
ʼn Brand het by ʼn gebou in Germiston se middestad uitgebreek en 22 vertrekke is verwoes, het die Ekurhuleni-rampbestuurdienste gesê.
Huishulp-saak na Bronkhorstspruit teruggeskuif
Die Pretoria-streekshof het beslis dat die saak teen ʼn 45-jarige man, wat daarvan beskuldig word dat hy sy ouers se huishulp verkrag en haar glo gedwing het om bestialiteit te pleeg, weer na die Bronkshorstspruit-streekshof oorgeplaas moet word.
VF Plus verwelkom Gordhan se optrede by Transnet
Die VF Plus het gesê hy verwelkom dat Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, besig is om uiteindelik huis skoon te maak by Transnet, maar meer werk wag om die skoonmaakproses deeglik te doen.
SA rekords spat in Doha vir Caster en Carina
Twee Suid-Afrikaanse vroue het die kollig gesteel en splinternuwe SA rekords opgestel.
Vrou se liggaam in bad weggesteek
ʼn 44-jarige man het glo sy vrou vermoor en nog ʼn man geskiet tydens geval van huishoudelike geweld voor hy homself aan die polisie oorgegee het.
Reddingspoging duur voort by Sibanye-Stilwater
Reddingspogings duur voort om drie myners te red wat ondergrond vasgekeer is by Sibanye-Stilwater se myn in Driefontein, Carletonville in Gauteng.
Baba Eden gevind
Eden Laird, die 13 maande oue baba van Brackendowns in Alberton wat Woensdag ontvoer is, is gevind.
Gedagte vir die dag: Optelgoed
Die klip wat deur die bouers afgekeur is, juis hy het die belangrikste klip in die gebou geword (Psalm 118:22)