In teenstelling met die opspraakwekkende Jayde Panayiotou-moordverhoor wat elke dag voor ʼn volgepakte hofsaal plaasgevind het en waaroor daar wyd in die media berig is, het die vermeende middelman in die Oos-Kaapse onderwyseres se moord Dinsdag in ʼn grootliks leë hof in die beskuldigdebank verskyn.
Alles vir Dinsdag 8 Mei 2018
Foto’s: Sterre skitter by modieuse Met-gala
Die elite van Hollywood se vermaakwêreld het Maandag byeengekom vir die Metropolitan Museum of Art’s Costume Institute se gala-geleentheid.
De Lille hof toe oor Kaapse burgemeesterskap
De Lille beweer die enigste gepaste plaasvervanger vir haar as burgemeester van Kaapstad sal die buikpop Chester Missing wees, want minstens sal die DA hom presies kan beheer.
Video: ‘Skaaphuis’-dogtertjie laat die land skaterlag
In die video kan ʼn mens sien hoe Chloe bang raak vir die ooi wie se lammetjie sy vashou. Sy sê saggies “help”, voordat haar pa vir die skape gaan sê om “my Chloe” uit te los.
Wanderlust: Hoofstuk 14
Ons eerste groot safari was met drie jongmans uit Switserland en een meisiekind uit Oostenryk. Dis Februarie-maand en ons is op pad na die “swamps” in Botswana…
Solidariteit dien petisie teen SAL in by parlement
“Boonop subsidieer arm belastingbetalers die rykes wat kan vlieg.”
Baba Eden: Vyf bly vir eers agter tralies
Die vyf mense wat in hegtenis geneem is in verband met die ontvoering en ʼn eis van R6 miljoen-losprys vir baba Eden Laird het Maandag die eerste keer in ʼn Gautengse hof verskyn.
Grace Mugabe-immuniteitsaak binnekort voor hof
“Dié hofaansoek is die eerste belangrike stap in ’n proses om Mugabe vir haar vermeende aanranding van Gabriella Engels, ’n jong Johannesburgse model, in Augustus 2017 te laat vervolg.”
Le Hanie bedank ná jaar by ATKV
Deidre le Hanie het ná ʼn jaar in haar amp as besturende direkteur by die ATKV bedank.
Twee dood, ses beseer in kettingbotsing
“Een van die mense wat dood op die toneel aangetref is, is uit een van die voertuie geslinger.”
SAUK sê oor afgedankte werknemers
Talle werknemers is die dag ná Werkersdag afgedank.
Man drie dae ná vrou se dood vermoor
ʼn Gautengse man is doodgeskiet net drie dae ná sy vrou se dood nadat hy vermoedelik deur gewapende rowers van die bank af agtervolg is waar hy geld vir sy vrou se begrafnis onttrek het.
Ses in hof ná Ngcobo-polisiemoorde
Die koelbloedige moorde op die soldaat en vyf polisiebeamptes het destyds skokgolwe deur die land gestuur.
DA pos Patricia de Lille
“Ek sou graag wou dink die sage eindig vandag, maar ek twyfel of dit die geval is.”
‘Vermiste’ polisieman in die sop
“Hy het met sy private voertuig gery en was op pad na ʼn opleidingsentrum, maar het nooit by sy eindbestemming opgedaag nie.”
Manana doen regstappe ná aanrandingsklag
Mduduzi Manana, voormalige adjunkminister van hoër onderwys, het Maandag in ʼn verklaring gesê hy sal regstappe doen teen sy huishulp nadat sy ʼn aanrandingsklag teen hom aanhangig gemaak en minder as 24 uur later die klag weer teruggetrek het.
Resep: Allegrokoekies
Die koekies is beslis die moeite werd!
Video: Lawa verswelg stilstaande motor
Dié video wys hoe lawa oor ʼn straat kruip en uiteindelik ʼn motor, wat langs die pad parkeer gestaan het, insluk.
Speler uit SA kry agt vir Kroasië in Euroreeks
Andorra het vir ʼn eersterangse verrassing in Afdeling 1 Suid van die Rugby Europa-kampioenskap gesorg toe hy Kroasië in Andorra tot ʼn gelykop uitslag van 18-18 gedwing het (rustyd 10-10).
[Luister] ‘Ontdek jou lewensdoel’: Trots – Deel 16
In die program gesels Frans Cronjé oor hoe trots soveel keer in jou pad staan om vooruit te gaan.