ʼn Groep mense het buite die gesin se huis bymekaargekom en geskree: “Ons weet waar jy bly! Ons gaan jou doodmaak!”
Alles vir Woensdag 9 Mei 2018
‘Nuwe verwikkelinge’ rakende Supra-kwessie
ʼn Mediakonferensie Woensdagoggend waar Supra Mahumapelo, premier van Noordwes, sy bedanking sou bevestig, is onbepaald uitgestel.
Resep: Gebakte pannekoekies
ʼn Deftige gebruik van pannekoek saam met sampioene, spinasie, Marmite en kaas. Heerlik vir ʼn voorgereg of ligte maaltyd.
Boek: Jeremy vannie Elsies
Van laaitie tot politieke kryger, “bandiet” tot polisiehoof, spioen tot presidensiële lyfwag.
Vandag se sportnuus
Wallis het ʼn verswakte span gekies vir die toets op 2 Junie teen die Springbokke in Washington. Die Bokke speel ʼn week later in hul eerste van drie toetse teen Engeland in Suid-Afrika.
Vliegtuig doen noodlanding in soutpan
Volgens die polisie behoort die ligte vliegtuig aan ʼn vliegskool in Port Elizabeth en staan dit steeds in die soutpan.
AfriForum kap terug na Ramaphosa oor grondkwessie
AfriForum het Dinsdagaand in reaksie op pres. Cyril Ramaphosa se stelling in die parlement dat diegene wat oorsee reis “om steun teen hul eie land te mobiliseer eerder moet huis toe kom” gesê dat die president nie Suid-Afrika se belange en die ANC se beleidsrigtings met mekaar moet verwar nie.
Treinwaens vat vlam in Johannesburg
“Die geraamde koste van die skade is R4,5 miljoen.”
Mahumapelo bedank wel
“Teen Woensdagmiddag, sal Supra Obakeng Ramoeletsi Mahumapelo die voormalige premier van Noordwes wees.”
Gedagte vir die dag: Tyd – ’n duur kommoditeit
Daar is ’n regte tyd vir alles, elke ding in hierdie wêreld gebeur op die regte tyd. (Prediker 3:1)