Pres. Cyril Ramaphosa en sy uitgesoekte groepie – wat Trevor Manuel insluit – begin in die lente ‘n yslike veldtog om beleggers te lok om oor vyf jaar R1,2 triljoen in die land te belê. Nuwe geld kan een van die oplossings vir die land se penarie wees – mits dit reg bestuur en geoudit word.
Alles vir Maandag 14 Mei 2018
Vandag se sportnuus
Sewe Superrugby-wedstryde is die naweek gespeel en net een van die vier Suid-Afrikaanse spanne kon ʼn oorwinning behaal.
Nóg ʼn plaas brand; voertuie met klippe bestook
Minstens een plaas is aan die brand gesteek en talle polisie- en private voertuie met klippe bestook.
Mercedes Benz sê jammer ná ‘omstrede’ Moedersdag-video
Die motorvervaardiger Mercedes Benz het verskoning gevra vir ʼn Moedersdag-advertensie wat vurige reaksie op sosiale media ontlok het.
Vrou sterf in Tafelberg-rotsstorting, 3 beseer
Die vrou is op slag dood en is deur plaaslike reddingsdienste op die toneel dood verklaar.
Gedagte vir die dag: Verwaarlosing
Om hierdie rede moet ons soveel kragtiger vasgryp aan wat ons gehoor het, sodat ons nie dalk wegdryf nie. (Hebreërs 2:1)